Die 62ste Oscar-toekenningsaand is op 26 Maart 1990 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1989.
Die aanbieder was Billy Crystal. Die Oscars vir tegniese prestasies in drie weke vroeër in die Beverly Hilton gehou.
62ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 26 Maart 1990 | |
Plek | Dorothy Chandler Pavilion, Los Angeles | |
Aanbieder | Billy Crystal | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Driving Miss Daisy | |
Meeste pryse | Driving Miss Daisy (4) | |
Meeste benoemings | Driving Miss Daisy (9) |
Driving Miss Daisy het die meeste benoeming gekry en die meeste Oscars ingepalm, en is ook aangewys as beste rolprent. Jessica Tandy het ook die prys as beste aktrise gewen. Sy was toe op 80 die oudste wenner van ’n mededingende Oscar as beste aktrise.
Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste buitelandse rolprent | Beste kort animasieprent |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Visuele effekte |
|
|
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article 62ste Oscar-toekenningsaand, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.