78Ste Oscar-Toekenningsaand

Die 78ste Oscar-toekenningsaand is op 5 Maart 2006 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 2005.

Jon Stewart was die aanbieder.

 78Ste Oscar-Toekenningsaand 78ste Oscar-toekenningsaand 

Datum 5 Maart 2006
Plek Kodak-teater, Los Angeles
Aanbieder Jon Stewart
Pryse & benoemings
Beste rolprent  Crash
Meeste pryse  Brokeback Mountain, Crash,
King Kong en Memoirs of a Geisha (3 elk)
Meeste benoemings  Brokeback Mountain (8)

Ang Lee se drama Brokeback Mountain het die meeste benoemings gekry (8). Crash, Good Night, and Good Luck en Memoirs of a Geisha het elk ses benoemings gehad.

Die seremonie is gekenmerk deur die benoeming van baie onafhanklike prente met ’n klein begroting. Baie nuusorganisasies het dit die "Gay Oscars" gedoop omdat prente soos Brokeback Mountain, Capote en Transamerica prominente gay of transgender-karakters ingehad het en almal sterk kandidate vir die beste prent, akteur en aktrise was. Die onderwerp van ander benoemde prente het ook gefokus op omstrede politieke en sosiale temas, soos rasseverhoudings en rassisme (Crash) en terrorisme en sluipmoorde (Munich, Syriana).

Daar was taamlike omstredenheid omdat Crash die Oscar vir beste prent gewen het terwyl Brokeback Mountain die gunsteling was en in die aanloop tot die Oscar-aand meer ander pryse gewen het. Albei prente het drie Oscars gewen, so ook Memoirs of a Geisha en King Kong.

Die Suid-Afrikaanse prent Tsotsi het die Oscar vir beste buitelandse rolprent gewen.

Pryse

Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):

Beste rolprent Beste regisseur
  • Crash – Paul Haggis, Cathy Schulman
    • Brokeback Mountain – James Schamus, Diana Ossana
    • Capote – William Vince, Michael Ohoven
    • Good Night, and Good Luck. – Grant Heslov
    • Munich – Steven Spielberg, Kathleen Kennedy, Barry Mendel
Beste akteur Beste aktrise
Beste manlike byspeler Beste vroulike byspeler
Beste oorspronklike draaiboek Beste verwerkte draaiboek
  • Crash – Paul Haggis, Robert Moresco
    • Good Night, and Good Luck. – George Clooney, Grant Heslov
    • Match Point – Woody Allen
    • The Squid and the Whale – Noah Baumbach
    • Syriana – Stephen Gaghan
  • Brokeback Mountain – Larry McMurtry, Diana Ossana
    • Capote – Dan Futterman
    • The Constant Gardener – Jeffrey Caine
    • A History of Violence – Josh Olson
    • Munich – Tony Kushner, Eric Roth
Beste animasieprent Beste buitelandse rolprent
  • Wallace & Gromit: The Curse of the Were-Rabbit
    • Howl's Moving Castle
    • Corpse Bride
Beste oorspronklike musiek Beste oorspronklike liedjie
  • Brokeback Mountain – Gustavo Santaolalla
    • The Constant Gardener – Alberto Iglesias
    • Memoirs of a Geisha – John Williams
    • Munich – John Williams
    • Pride & Prejudice – Dario Marianelli
  • "It's Hard Out Here for a Pimp" uit Hustle & Flow – Jordan Houston, Cedric Coleman, Paul Beauregard
    • "In the Deep" uit Crash – Kathleen York, Michael Becker, Kathleen York
    • "Travelin' Thru" uit TransamericaDolly Parton
Beste kunsredigering Beste kinematografie
  • Memoirs of a Geisha – John Myhre, Gretchen Rau
    • Good Night, and Good Luck. – Jim Bissell, Jan Pascale
    • Harry Potter and the Goblet of Fire – Stuart Craig, Stephenie McMillan
    • King Kong – Grant Major, Dan Hennah, Simon Bright
    • Pride & Prejudice – Sarah Greenwood, Katie Spencer
  • Memoirs of a GeishaDion Beebe
    • Batman Begins – Wally Pfister
    • Brokeback Mountain – Rodrigo Prieto
    • Good Night, and Good Luck. – Robert Elswit
    • The New World – Emmanuel Lubezki
Beste rolprentredigering Beste visuele effekte
  • Crash – Hughes Winborne
    • Cinderella Man – Mike Hill, Dan Hanley
    • The Constant Gardener – Claire Simpson
    • Munich – Michael Kahn
    • Walk the Line – Michael McCusker
  • King Kong – Joe Letteri, Brian Van’t Hul, Christian Rivers, Richard Taylor
    • The Chronicles of Narnia: The Lion, the Witch and the Wardrobe – Dean Wright, Bill Westenhofer, Jim Berney, Scott Farrar
    • War of the Worlds – Dennis Muren, Pablo Helman, Randal M. Dutra, Daniel Sudick

Ereprys

  • Robert Altman

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

78Ste Oscar-Toekenningsaand Pryse78Ste Oscar-Toekenningsaand Verwysings78Ste Oscar-Toekenningsaand Eksterne skakels78Ste Oscar-Toekenningsaand20065 MaartHollywoodJon Stewart

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Invloed van vigs op die ekonomieVoorsetselSkaapSuiwelprodukLimpopoGeskiedenis van die BoererepubliekeNedersettingWaterbesparing in Suid-AfrikaKasteroliePornhubHerpes simplexVoorvoegselNiemetaalBernard HillNeil ArmstrongKlavierNylsvley-natuurreservaatStresKain en AbelGoudInfrastruktuurPaasfeesAnilingusAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSwart nasionalismeBloeddrukLys van kinderspeletjiesLys van bekende Suid-AfrikanersMasturbasieNetbalOseaanbesoedelingWaterstofAgtervoegselPols-oksimeterVars waterVoornaamwoordVerenigde KoninkrykDurbanArgitektuurHandelsmerkTrekarbeidNamakwalandParlement van Suid-AfrikaNasionale VrouedagVaste stofErosietipesLeeuIntensiewe vormIndiëBloukraanvoëlBraaiNarsistiese persoonlikheidsteuringSlag van BloedrivierJeugdagDikdermRob HersovGeografie van Suid-AfrikaVarkHokkieBloedvatMenstruasieFabelZenobia KockVlag van OmanGriepCovid-19-pandemieXenofobie in Suid-AfrikaVersamelnaamEuropaBeaufortskaalGeboorteRugbyMIVVlag van Suid-AfrikaPropaganda🡆 More