Limiet

’n Limiet beteken die uiterste mate.

As jy in die stad ry, is die limiet 60 km/h.  As jy vinniger as dit ry, sal jy beboet word.

Limiete in wiskunde word gebruik om aan te toon dat ’n veranderlike nader en nader aan ’n spesifieke getal kom totdat dit so naby is dat die veranderlike en getal dieselfde waarde het.

Limiet

         

Limiet

Wiskunde

In analise, 'n vertakking van wiskunde, word die limiet van 'n funksie beskryf as die gedrag van die funksie rondom 'n sekere punt. Limiete is een van die kernkonsepte in analise en vorm die basis van differensiasie, integrasie en differensiaalvergelykings.

Die formele definisie van 'n limiet is:

    Limiet  beteken:
    Vir elke ε > 0 (hoe klein ook al) bestaan 'n δ > 0 (wat gewoonlik van ε afhanklik is) so dat
    Limiet 
    vir alle
    Limiet 

Informeel kan die limiet Limiet  van 'n funksie Limiet  beskou word as die funksie-eindwaarde wat genader word, Limiet  wanneer Limiet  die waarde Limiet  nader, Limiet .

Berekeninge van limiete

Vervang  Limiet  se waarde in die funksie.

Bepaal wat is die antwoord.  Afhangende van die antwoord is daar 3 tipes en 1 spesiale geval.

Tipe 1

As die antwood ’n reële getal is, dan bestaan die limiet en word niks verder gedoen nie:

Limiet 

Tipe 2

As die antwoord na vervanging onbepaald is, met ander woorde  Limiet 

Dan kan daar nie net vervang word nie, dan moet gefaktoriseer word in beide die teller en die noemer sodat ’n waarde vir die limiet gekry kan word as vervanging plaasvind na faktorisering:

Limiet 

Onbepaald dus faktoriseer:

Limiet 

Tipe 3

As die antwoord na vervanging ongedefineerd is, deel  elke term van die teller en elke term van die noemer deur Limiet   se hoogste mag.

Ongedefineerd word gekry as  Limiet 

Limiet 

Spesiale geval

Limiet 

Hierdie funksie het geen Limiet  waarde nie, dus die limiet van ’n konstante bly die spesifieke konstante afgesien van waarheen Limiet  neig  .

Sien ook

Tags:

Limiet WiskundeLimiet Berekeninge van limieteLimiet Spesiale gevalLimiet Sien ookLimiet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AspoestertjieTweede WêreldoorlogSinoniemNoordwesNederduitsch Hervormde KerkSuid-Afrikaanse randOrtopedieDokterSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SimmetrieMonumentCristiano RonaldoHeuningVloeistofAlkoholismeStikstofLangste woordSkildklierArmeniëAnilingusDurbanBernice WestAngolaPseudowetenskapHartAuschwitz-konsentrasiekampEierstokVerkoueKlimaatsverandering in Suid-AfrikaFotosinteseLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaWillie JoubertWortelkanaalVergelykings (taalkunde)GeldHartversakingKalahariDonderstormDesmond TutuKeelseerSewe doodsondesHeks van HexrivierPolisieKangogrottePeperbus, FraserburgGewone breukeLeeuOman AirDistillasieEkonomiese sektorTelefoonXHTMLYouTubeWet op NaturellengrondVrystaatNylsvley-natuurreservaatUpingtonVerenigde NasiesOpenbare redevoeringGeslagsgelykheidErektiele disfunksieGroepsgebiedewetAsemhalingLys van Suid-Afrikaanse musikanteSoweto-opstandJeugdagBokmakierieSeksuele stimulasieWewervoëlsHoofkarakterVoegwoordRuan JoshVoornaamwoordSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VleilandTsoenamiTweede VryheidsoorlogArmoedeverligtingProstaatklier🡆 More