Langbeentjie: Plant spesie

Die Langbeentjie (Leucadendron procerum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom op die Bokkeveldeskarp, Gifberg, Sederberg tot by die Olifantsrivierberge en die noordelike Sandveld.

Langbeentjie
Langbeentjie: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. procerum
Binomiale naam
Leucadendron procerum
(Salisb. ex Knight) I.Williams, 1967
Sinonieme
  • Euryspermum procerum Knight
  • Leucadendron acuminatum H.Buek ex Meisn.
  • Leucadendron concinnum R.Br.
  • Protea concinna Poir.

Die struik word 3 m hoog en blom in Augustus. Die plant vrek in 'n brand maar die saad oorleef. Die saad word in 'n tol op die vroulike plant geberg en val grond toe na 'n brand. Die saad het vlerkies en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig en daar is afsonderlike plante met manlike en vroulike blomme, wat deur insekte bestuif word. Die plant groei hoofsaaklik in sandsteensand op hoogtes van 300 - 670 m.

Die plant se FSA-nommer is 81.2. In Engels staan dit as die Ivory conebush bekend.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Langbeentjie GaleryLangbeentjie Sien ookLangbeentjie VerwysingsLangbeentjie BronneLangbeentjie Eksterne skakelsLangbeentjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Swart menseXhosasSonkragSkoolNG gemeente TheunissenPerdPinksterSjimpanseeSpysverteringstelselHernubare energieNetbalLiewe HeksieAardrykskundeMagnetismeResensieGedigChemiese elementBolandse aardbewing van 1969AfrikanernasionalismeKapitaal (ekonomie)KweekhuisgasKaliumLettergreepGriepMateriaalMaatskaplike verantwoordelikheidNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDeelwoordDubbelpuntHeks van HexrivierKompasStruktuur van die AardeBevolkingKlinkerLys van kinderspeletjiesSteenkool in Suid-AfrikaMynbouWikimedia-stigtingMeervoudSeksismeLabia (geslagsdele)Migrasie van diereNasionale lied van Suid-AfrikaSeksHoofkarakterLeah van NiekerkGraaff-ReinetAkademiaVlieënde HollanderStaat PalestinaBrongitisVeerSelfoonOnderhandelinge om apartheid te beëindigVaalrivierGalileo GalileiBaljuVerkleurmannetjieSoweto-opstandKoerantSikloonHulpwerkwoordMarsSelfvertroueLyfstraf in skoleJodeWoordeboek van die Afrikaanse TaalPad na jou hartKindermishandelingAvbobMielieKlimaatveranderingMurraysburgNarkoseBronsGautengAtlantiese Oseaan🡆 More