Gifberg

Die Gifberg is 'n berg wat in die Matzikama Munisipaliteit van die Wes-Kaap in Suid-Afrika geleë is.

Dit is oos van Klawer en die N7-nasionale pad en noord van die Doringrivier.

Gifberg
Ligging Wes-Kaap, Suid-Afrika
Hoogte 558 meter bo seevlak
Lengte 13 km
Rigting Noord-suid
Koördinate 31°47′27″S 18°39′42″O / 31.79074°S 18.66179°O / -31.79074; 18.66179 18°39′42″O / 31.79074°S 18.66179°O / -31.79074; 18.66179
Bergtipe Berg
Ligging van Gifberg op 'n kaart (Suid-Afrika)
Gifberg
Gifberg
Ligging van die Gifberg in Suid-Afrika.

Die berg is ongeveer 558 m hoog bo seevlak en 13 km lank, en agter die berg lê die Matsikammaberge. Die Gifbergpas gaan egter oor die Matsikammaberge. Daar is verskeie unieke plante wat op die berg voorkom, onder andere die Gifberg-tolbos.

Tags:

BergDoringrivier (Olifants, Weskus)KlawerMatzikama Plaaslike MunisipaliteitN7 (Suid-Afrika)Wes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrieketKnopiespinnekopWhatsAppEnsiklopedieWerkersdagKameelperdPlae van EgipteVitamien DErtjieMenslike seksuele gedragLongRina HugoVingerseksKewerKontinentYouTubeRuslandHartaanvalPenisverlengingMacintoshWaarheid-en-versoeningskommissieBloedvergiftigingKoos du PlessisHemelvaartSinoniemTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinNuwe TestamentJuanita du PlessisMoskouVars waterKrimpvarkieVeeartsConsolidated B-24 LiberatorAlkoholismeSeksuele stimulasieKaapstadse waterkrisis 2015-2018Nederduitse Gereformeerde KerkAnneli van RooyenKindermishandelingZuid-Afrikaansche RepubliekSuid-AfrikaLetterlike en figuurlike taalgebruikVlinderLeeuSeekatLys van Afrikaanse rolprenteKunsmatige intelligensieGroot DepressieVulvaWikipediaVlag van Suid-AfrikaLys van elemente volgens simboolPoleGroot Muur van China2001MensWilna SnymanGeelsugGesonde dieetGeweldGroot vyfMieliePornografieSeksismeChemiese verbindingJuan Antonio VillacañasKlitorisLys van bekende Suid-AfrikanersMondBoerkaUniversiteit StellenboschVlekvrye staalBywoordGewone tarentaal🡆 More