Ladybrand

Ladybrand is 'n dorp in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika.

Die dorp is aan die voet van die Platberg, naby die Caledonrivier wat die grens tussen die Vrystaat en Lesotho vorm.

Ladybrand

(Manyatseng ingereken)
Ladybrand is in Vrystaat
Ladybrand
Ladybrand
Ladybrand Ladybrand se ligging in Vrystaat
Koördinate: 29°11′36″S 27°27′18″O / 29.19333°S 27.45500°O / -29.19333; 27.45500 27°27′18″O / 29.19333°S 27.45500°O / -29.19333; 27.45500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikThabo Mofutsanyana
MunisipaliteitMantsopa
Stigting1867
Oppervlak
 • Totaal46,0 km2 (17,8 vk. myl)
Hoogte
1 578 m (5 177 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal25 816
 • Digtheid561/km2 (1 450/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense6.8%
 • Indiërs/Asiërs0.9%
 • Bruin mense3.1%
 • Swart mense88.4%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Sotho 81.2%
 • Afrikaans 8.5%
 • Engels 5.9%
 • Gebaretaal 1.3%
 • Ander 3.1%
Poskode (strate)
9745
Poskode (posbusse)
9745
Skakelkode058

Geskiedenis

Ladybrand 
Die NG moederkerk Ladybrand.

Die dorp is in 1867 op die plaas Mauershoek gestig. Ladybrand is genoem na lady Catharina Brand, vrou van Sir Christoffel Josephus Brand, wat die eerste Speaker van die Kaapse Parlement was. Sy was ook die moeder van die Vrystaatse president Sir Johannes Henricus Brand. Ladybrand se ligging teenoor Lesotho het veroorsaak dat heelwat gevegte tussen die Voortrekkers en die Basoetos hier plaasgevind het voordat die gebied in 1865 van die Basoetos afgeneem is. Die dorp is grootliks gestig om die gebied te stabiliseer na afloop van die Basoetoöorlog van 1865.

Ladybrand is naby Lesotho se hoofstad Maseru geleë en die dorp is gevolglik sy ontwikkeling te danke aan honderde Suid-Afrikaners wat in Lesotho werk, maar in Ladybrand woon.

Die dorp het in 1904 munisipale status verkry en is in 1905 met 'n taklyn met die Bloemfontein-Bethlehem-spoorlyn verbind.

Distrik

Die distrik is 1 958 km2 groot. Ladybrand is die kommersiële sentrum in die graan- en sonneblomgordel van die oostelike Vrystaat.

Bekende persone gebore in Ladybrand

Sien ook

Bron

Tags:

Ladybrand GeskiedenisLadybrand DistrikLadybrand Bekende persone gebore in Ladybrand Sien ookLadybrand BronLadybrandCaledonrivierDorpLesothoOos-VrystaatSuid-AfrikaVrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Verenigde State van AmerikaStam (taalkunde)Sharpeville-slagtingCalviniaSuid-Afrikaanse GrensoorlogMaanTuisbladAssonansiePersoonlikheidLewerHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBreinLyfstraf in skoleUitwerking van klimaatsveranderingTweede VryheidsoorlogHoofkarakterMensRassismeGoudkus (streek)AardbewingMaselsBesoedelingAntoniemChristendomJakkalsIdioomPaddaIronieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLys van musiekinstrumenteCleopatra VIIPoesOorstromingOnse VaderStaatstoelaeMaagsweerMonopolyVolhoubare ontwikkelingSout (chemiese stof)BeaufortskaalAfrikaanse woordelys en spelreëlsJapie GreylingProvinsies van Suid-AfrikaGrondsoorteTrekarbeidSirkelHoopBraaiLys van bekende Suid-AfrikanersDubbelpuntFrankrykLien se lankstaanskoeneKlem-in-die-kaakSuid-Afrikaanse InkomstediensOnderwysWelwillendheidsdagTaalKurt-Lee ArendseNarsistiese persoonlikheidsteuringWerwelkolomVryheidsdagNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDigvormGrondKopieregVrouOlifantNadia ValvekensLongontstekingWolkWebwerfVeerTamatieViëtnamKinkhoesSatellietTennis🡆 More