Krag

Krag (in terme van fisika) word gedefinieer as enige oorsaak wat 'n liggaam van massa laat versnel.

    Hierdie bladsy handel oor krag as 'n oorsaak om 'n liggaam in beweging te bring, vir ander gebruike sien krag (dubbelsinnig).

Die versnelling van die liggaam is in direkte verhouding met die krag in klassieke Newtoniese fisika. Die verhouding is deur Isaac Newton bestudeer en daaruit het hy sy tweede wet van beweging geformuleer.

Krag
Enkele voorbeelde van hoe kragte teen mekaar inwerk.

Newton se tweede wet van beweging kan as volg gedefinieer word:

waar

Die SI-eenheid vir krag is dus vernoem na Sir Isaac Newton die Engelse wetenskaplike en staan bekend as slegs 'n newton (simbool "N"). Aangesien dat die naam van die eenheid nie 'n eienaam is nie, begin dit met 'n klein letter (behalwe by die begin van 'n sin) maar aangesien dat dit na 'n persoon vernoem is, is die simbool 'n groot letter.

Misbruik

Let wel dat "perdekrag" 'n eenheid van drywing is en nie van krag nie. In die gebed "Onse Vader" is die Latynse woord "potestas" as "power" in Engels, as "puissance" in Frans, as "krag" in Afrikaans, as "kracht" in Nederlands en as "Kraft" in Duits vertaal. In fisika, het die Franse woord "puissance" en die Engelse woord "power" dieselfde betekenis, dit wil sê "drywing", maar die Duitse woord "Kraft" en die Nederlandse woord "kracht" het dieselfde betekenis as die Afrikaanse woord, naamlik "krag".

In Nederlands gebruik 'n mens die woord "vermogen" is plaas van die woord "drywing".

Sien ook

Verwysings

Tags:

FisikaIsaac Newton

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HematurieVingerseksDirekte en Indirekte redeBywoordDiarreeE-posMaroela MediaHoofpynLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaConsolidated B-24 LiberatorNatriumBeeldspraakRymJo BlackAfrikaanse woordelys en spelreëlsKunselementeTuberkuloseMaatskappyBTWLidwoordAntieke EgipteDigitale en analogiese tydEuropaMaagReënspinnekopMadison IvyTikTokMandalaLien se lankstaanskoeneKweekhuisgasNatuurlike hulpbronMonopolyDigtheidLabia (geslagsdele)VoyeurismeDarwinismeOligopoliePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKleurPuntKommaStaatstoelaeSuiwelprodukTrekarbeidLys van Afrikaanse skrywersDagboekStedelike hitte-eilandHoenderJaco JacobsJan van TonderRuimteKoolhidraatBernice WestSweedsApartheidDansVoortrekkersNarkoseIngenieursweseViëtnamoorlogBotswanaTropiese sikloonApostoliese GeloofsendingNierversakingPlastiekSowjetunieShakaMoedersdagLys van Suid-Afrikaanse skrywersRooms-Katolieke KerkMierSokkerErfenisdag (Suid-Afrika)Kriek🡆 More