Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd

Die versnelling van 'n liggaam verwys na die tempo waarteen die snelheid van die liggaam verander.

Dikwels word versnelling gebruik om te verwys na 'n toename in snelheid, terwyl vaartvermindering verwys na 'n afname in snelheid.

Om versnelling/vaartvermindering te veroorsaak moet daar 'n resultante krag op die liggaam uitgeoefen word. Met ander woorde, indien 'n liggaam teen 'n konstante snelheid beweeg in 'n wrywinglose omgewing moet 'n krag op die liggaam uitgeoefen word in dieselfde rigting as beweging om 'n verhoging in snelheid te veroorsaak. Netso, moet 'n krag in die teenoorstelde rigting van beweging uitgeoefen word om 'n vaartvermindering te veroorsaak.

Berekening

Wiskundig word versnelling as volg gedefinieer:

Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd 
Versnelling kan ook gesien word as die tweede afgeleide, volgens tyd, van posisie en dus die eerste afgeleide, volgens tyd, van snelheid:

  • Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd 
  • Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd 

In alle bostaande vergelykings is:

  • a = versnelling
  • v = v2 = finale snelheid
  • u = v1 = beginsnelheid
  • x = posisie

Vallende voorwerp

Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd 
Vallende voorwerp

'n Voorwerp wat val, versnel teen g = 9.81 m/s2.

Dit beteken dat die snelheid van die voorwerp elke sekonde verhoog met 9.81 m/s. Dus, by tyd t sekondes is die snelheid van die voorwerp Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd .

In die algemeen is: Afstand = snelheid × tyd

    Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd  (Eenhede: m/s × s = m)

Indien dt is baie kort tyd is, sal die afstand wat die voorwerp val by tyd t sekondes die volgende wees:

    Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd 

Soos reeds voorheen gesê is Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd . Dus

    Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd 

Om die totale afstand te bepaal na tyd t sekondes, moet dus integreer word:

    Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd 
    Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd 
    Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd 

As Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd  dan is Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd 

    Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd 
    Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd 
    Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd 

Indien die voorwerp Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd  meter val, dan is die spoed van die voorwerp:

    Versnelling: Tempo waarteen die grootte en/of rigting van snelheid verander met tyd 

Tags:

Snelheid

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkarlakenkoorsMaagKappie (skryfteken)Lys van visseEkologieKompasSatellietOogproblemeBokmakierieKunstenaarFrederik Willem de KlerkTuberkuloseBateNasiebouKonjunktivitisAfrikaanse taalleerNeurenberg-verhoreKameelperdRymGroot GatKnopiespinnekopMierHemelvaartsdagCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaEmfiseemSamestellende afleidingEufemismeBloeddrukOorkruipersIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieBrandmondsindroomDokterEkonomie van Suid-AfrikaMartin Luther King jr.Noord-KaapPoësieVaginaGeskiedenis van Suid-AfrikaHannes van WykHipoteseDie ontstaan van die dramaPlastiekOrale seksBosluisGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSosiale mediaAntjie SomersKonsentrasiekampLewerTeam Fortress 2Narsistiese persoonlikheidsteuringWeeluisKarlien van JaarsveldRefentse MorakeVerenigde State van AmerikaJohannes HahnSkerpioenElon MuskLuiperdVoedingNoordwesPapierSuid-EuropaOrthopteraJudaïsmeNederlandsNagmaalMisdaadromanJacques LootsJodeChemiese verbindingBeeldspraakKunsmatige algemene intelligensieDermpoliepVarkDuits🡆 More