Sterk Wisselwerking

Die sterk wisselwerking is in natuurkunde en deeltjiefisika een van die vier fundamentele wisselwerkings van die natuur.

Dit word ook sterk krag of sterk kernkrag genoem. Die ander wisselwerkings is elektromagnetiese wisselwerking, swak wisselwerking en swaartekrag. Op atomiese skaal is dit sowat 100 keer sterker as elektromagnetisme, wat op sy beurt sterker is as die swak wisselwerking en swaartekrag.

Sterk Wisselwerking
Kragbindende deeltjies binne die atoomkern.

Die sterk wisselwerking is op twee gebiede waarneembaar: op ’n groot skaal is dit die krag wat protone en neutrone saambind om die kern van ’n atoom te vorm. Op ’n klein skaal is dit die krag (deur gluone gedra) wat kwarke bymekaarhou om protone, neutrone en ander hadron-deeltjies te vorm.

Bronne

  • Christman, J.R. (2001). "MISN-0-280: The Strong Interaction" (PDF).
  • Kane, G.L. (1987). Modern Elementary Particle Physics. Perseus Books. ISBN 978-0-201-11749-3.
  • Morris, R. (2003). The Last Sorcerers: The Path from Alchemy to the Periodic Table. Joseph Henry Press. ISBN 978-0-309-50593-2.

Sterk Wisselwerking  Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Tags:

DeeltjiefisikaElektromagnetismeFundamentele wisselwerkingNatuurNatuurkundeSwaartekragSwak wisselwerking

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomie van Suid-AfrikaAfrikaanse TaalmonumentVermenigvuldigingGrondbesoedelingRymPenisRasionale getalFrederik Willem de KlerkHoenderTrekarbeidSeptimius AwardsSan Andreas-breukChemiese elementSiya KolisiSeisoenVoorsetselSeksPad na jou hartKonsentrasiekampNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySeksuele penetrasieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKrokodilSkaapAkuutVervoerPersoonlikheidHamburgerBynierVraag en aanbodReënspinnekopUitwerking van klimaatsveranderingLimfvatstelselSirkelSwaweldioksiedIngenieursweseGasWaarheid-en-versoeningskommissieDirekte en Indirekte redeSpoorvervoer in Suid-AfrikaOutismeToestand van materieItaliëMasturbasieKartografieBrandmondsindroomDurbanGeelhoutVlag van Suid-AfrikaWet op Bantoe-onderwysMonumentKrygkorGenadedoodAarverkalkingProvinsies van Suid-AfrikaJohannes MeintjesDistrik SesKunsmatige intelligensieKankerAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidDeelwoordOnse VaderMorfologie (taalkunde)BorskankerSuurstofD.J. OppermanLewerVryheidsmanifesKaapse VlakteWaterbesparing in Suid-AfrikaSelfmoordKoolstofdioksiedMynbedryf van Suid-Afrika🡆 More