Klimaatverandering

Klimaatsverandering is 'n verandering in die statistiese verdeling van weerpatrone wanneer daardie verandering vir 'n verlengde tydperk voortduur, byvoorbeeld vir dekades of miljoene jare.

Klimaatsverandering kan verwys na 'n verandering in gemiddelde weertoestande, of na die tydvariasie van weer binne die konteks van langer-termyn gemiddelde toestande. Klimaatsverandering word veroorsaak deur faktore soos biotiese prosesse, variasies in sonstraling wat die Aarde tref, plaattektoniek, en vulkaniese uitbarstings. Sekere menslike aktiwiteite is geïdentifiseer as primêre oorsake van voortdurende klimaatsverandering, wat gewoonlik na verwys word as aardverwarming. Daar heers nie ooreenstemming in wetenskaplike, media- of beleidsdokumente oor presies watter term gebruik moet word om na mensgemaakte klimaatsverandering te verwys nie; beide "aardverwarming" en "klimaatsverandering" word gebruik.

Sien ook

Tags:

AardeAardverwarmingPlaattektoniekVulkaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

CremonaBiodiversiteitLys van Afrikaanse televisiereekseMusiekKarpaletonnelsindroomKarakteriseringGalblaasSpreeuVulkanismePaarl GimnasiumEkologieAntjie SomersJohan VorsterArmoedeC.J. LangenhovenKlitorisEkonomie van Suid-AfrikaTaalIngenieursweseSuid-SothoBolandse aardbewing van 1969SmaakCradock-4LiefdeVlinderGevolge van aardverwarming op oseaneKappie (skryfteken)Mahatma GandhiProteaLys van myne in Suid-AfrikaVoedselkettingLetsiteleSirkelBloeddrukSwartbewussynsbewegingAbstraksie (rekenaarwetenskap)CeresWoestynElon MuskPornografiese subgenresVryheidsdagKunsmatige intelligensieBywoordNatriumAngolaJazzVeerSuid-Afrikaanse InkomstediensBraaiMangelPesachApartheidPenisSkaakOnbemande vliegtuigKaliumAfrikaanse TaalmonumentSokkerGemeenskapNagmaalVlieënde HollanderLys van Joodse feeste en herdenkingsCleopatra VIIVerkoueIdioomVaalrivierHomoniemPastoorGrondbesoedelingEkonomieSteve BikoPriemgetalEllipstekenMorfologie (taalkunde)MeervoudRugby🡆 More