Kampala

Kampala is die hoofstad en grootste stad van Uganda met 'n bevolking van 1 659 600 in 2011 en 'n oppervlakte van 189 km².

Die stad is naby aan die noordelike oewer van die Victoriameer geleë waar dit laat in die negentiende eeu gestig is. Dit word die hoofstad in 1963. Daar is 'n internasionale lughawe by Entebbe en die stad het ook 'n spoorwegstasie. Die Makerere-universiteit is in 1922 hier opgerig. Kampala se belangrikste bedrywe is bankwese, administrasie, die handel in vrugte en groente, teevermenging en -verpakking, brouery, tekstiele en koffie. Daar is twee katedrale.

Kampala
Kampala

Kaart Wapen
Kampala
Kampala
Vlag
Kampala
 Land Vlag van Uganda Uganda
 Distrik Kampala
 Koördinate 00°19′N 32°35′O / 0.317°N 32.583°O / 0.317; 32.583
 Stigting 1890
 Oppervlakte:  
 - Totaal 189 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 190 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 1 659 600
 - Bevolkingsdigtheid 9 429,6/vk km
 Tydsone UTC +3
 - Somertyd UTC +3
 Burgemeester Erias Lukwago
 Amptelike webwerf kcca.go.ug
Kampala
Nasa-Satellietbeeld van Kampala
Kampala
Minibus taxi's

Eksterne skakels

Tags:

Entebbe Internasionale LughaweHoofstadUgandaVictoriameer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkildklierVerkleinwoordGrootste rampe in Suid-AfrikaMagsverheffingAngina pectorisVerkragtingMetafoorBladwisselendJapie GreylingGesonde dieetEkonomieBalletVars waterMiddeloorontstekingCheslin KolbeAardeDurbanGevolge van aardverwarming op oseaneKarretjiemenseBernice WestJohan BadenhorstKrugerwildtuinEienaamKindermishandelingToekoms van die AardeWiskundige terminologieHidroëlektrisiteitDoelwitTarentaleMaselsPornografieHeelgetalLyfstraf in skoleAngolaAnneli van RooyenGreen PornoMaroela MediaAarde se atmosfeerVrystaatShakaEngelsLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WitrenosterCalviniaJan van TonderFranse RewolusieDubbelpuntIntensiewe vormHeks van HexrivierXenofobieKomma20ste eeuSharpeville-slagtingVlekvrye staalKommunikasieVoorvoegselRina HugoMeeueChatGPTDelft, KaapstadWinnie Madikizela-MandelaGlobaliseringErica BoyerByvoeglike naamwoordMenseregtedagBewussynEugenetikaErfenisGalblaasNamakwalandLimpopo (rivier)SportPlae van EgipteBestaansboerderyAsemhaling🡆 More