John Montagu

John Montagu (21 Augustus 1797 – 4 November 1853) was 'n Koloniale Sekretaris van die Kaap die Goeie Hoop.

Lewensloop

Vroeë lewe

Montagu is in 1797 gebore in Lackham, Chippenham, Wiltshire, die tweede seun van Luitenant-kolonel Edward Montagu en sy vrou Barbara, née Fleetwood, en het op 17-jarige ouderdom by die leër aangesluit en in die Slag van Waterloo geveg.

Loopbaan

Hy het in 1843 die Koloniale Sekretaris van die Kaapkolonie geword. Een van sy eerste suksesse was die herorganisasie van die kolonie se geldsake en die vereffening daarvan se openbare skuld, gevolg deur hervormings in die bandietarbeidstelsel. Ander van sy suksesse was in die voorsiening van gesondheidsdienste en hospitale en veral in die verbetering van paaie waarvan die kolonie se vervoer hoofsaaklik afhanklik was.

Hy het ook bygedra tot die stigting van skole en die verbetering van administrasie in die howe. Tydens die Anti-Bandietbeweging van 1849 het hy heelwat vyandskap verduur, maar later gevind dat sy sienswyse inslag gevind het.

Dood

Hy is in 1852 oorlede. Die Montagupas en die dorp Montagu dra sy naam.

Verwysings

Bronnelys

Tags:

John Montagu LewensloopJohn Montagu VerwysingsJohn Montagu BronnelysJohn MontaguKaap die Goeie Hoop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RooikatNasionale lied van Suid-AfrikaTaylor SwiftPornografiese akteurBakoorjakkalsOrganismeAfrikaanse TaalmonumentAfro-AmerikanersGompouRassismeRynNamakwalandPeach van PletzenKarlien van JaarsveldVrymesselaryVigsLasse LindtnerSeksuele fetisjismeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVoorsetselSpierAt BothaUrineBloedsomloopstelselGordelroosMuskeljaatkatPlaasjapieVaginale kankerWes-KaapKlimaatAlkoholismeLys van kinderspeletjiesPornografieVan Pletzen (musiekgroep)Veelrassige pornografieLys van Suid-Afrikaanse T20I-krieketspelersTNoord-KaapLizz MeiringWoordeboek van die Afrikaanse TaalDaggaLutheranismeDigitale objek-identifiseerderKamphoerBlourokkeNederlandsPenetrasieAntjie KrogSenuweestelselAai Aai die WitborskraaiMangelontstekingVerenigde KoninkrykWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaTrappe van vergelykingPlastiekJerry SpringerSonsteekAprilKimberleyMasturbasieAfrikaanse kwartelEreksieVoorvoegselBakterieDiarreeLiefdeGeslagsorgaanPiet-my-vrouWikiHoofmeisieChrista SteynHemelvaartLettergreepLugbesoedeling🡆 More