Slag By Waterloo

Die Slag by Waterloo was 'n veldslag wat op Sondag, 18 Junie 1815 naby Waterloo in die Verenigde Koninkryk van die Nederlande (hedendaagse België) plaasgevind het.

Die Franse magte onder bevel van Napoleon is verslaan deur die leërs van die Sewende Koalisie, 'n kombinasie van 'n Anglo-geallieerde leër onder leiding van Arthur Wellesley, 1ste hertog van Wellington, en 'n Pruisiese leër onder leiding van Gebhard Leberecht von Blücher.

Slag by Waterloo
Deel van oorlog van die Sewende Koalisie
Slag By Waterloo
Slag by Waterloo deur William Sadler
Datum 18 Junie 1815
Ligging Mars-la-Tour, Frankryk
Resultaat Oorwinning vir Koalisie
Gebieds-
veranderinge
Waterloo, België
Strydende partye
Slag By Waterloo Frankryk Sewende Koalisie:
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Nederland Nederland
Slag By Waterloo Hannover
Slag By Waterloo Nassau
Slag By Waterloo Brunswick
Slag By Waterloo Koninkryk Pruise
Aanvoerders
Vlag van Frankryk Napoleon I
Vlag van Frankryk Michel Ney
Vlag van Verenigde Koninkryk Hertog van Wellington
Slag By Waterloo Gebhard von Blücher
Sterkte
72 000 118 000
Ongevalle en verliese
51 000 24 000

Eksterne skakels

4°24′O / 50.683°N 4.400°O / 50.683; 4.400

Tags:

Arthur Wellesley, 1ste hertog van WellingtonBelgiëNapoleonPruiseVerenigde Koninkryk van die NederlandeWaterloo

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NiemetaalHartaanvalProvinsies van Suid-AfrikaTelwoordSuikersiekteSkaakVoortrekkermonumentSterAfro-AmerikanersVolstruisKatherine JohnsonHector PietersonDiskriminasieWetenskaplike klassifikasiePrimêre sektor van die ekonomieKoue OorlogLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsAnneli van RooyenPad na jou hartOranjerivierRob HersovSeksAardverwarmingKlein-KarooEuropaDroomPornografieOu Apostoliese KerkKontinentPlae van EgipteLys van myne in Suid-AfrikaAfrikanernasionalismeGoogle TranslateWikipediaSuid-Afrikaanse InkomstediensKolonoskopieMarie AntoinetteGalblaasNeo-NazismeElana AfrikaAfrikaanse WikipediaLeierskapRosa ParksOnbemande vliegtuigStaatstoelaeDie GelofteKokerboomCleopatra VIIPretoriaOrthopteraNG gemeente TheunissenWikimedia-stigtingLidwoordN.P. van Wyk LouwRuimteBevolkingBeaufortskaalHokkieAngina pectorisLionel PetersonOntwikkelende landWolkBysteekMag (sosiale wetenskappe)Lys van Afrikaanse televisiereekseCristiano RonaldoErfenisdag (Suid-Afrika)GasMiddelmisbruikJan-Willem BreureOopbroninhoudWeermagAfrikaBrandmondsindroom🡆 More