Kaap die Goeie Hoop

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Kaap die Goeie Hoop
    Die Kaap die Goeie Hoop is die naam van 'n landpunt aan die suide van Afrika, naby Kaapstad, Suid-Afrika. Dit is tradisioneel (en verkeerdelik) geag as...
  • Thumbnail for Kasteel die Goeie Hoop
    Die Kasteel die Goeie Hoop (Nederlands: Kasteel de Goede Hoop) in Kaapstad is die oudste gebou uit die blanke vestigingstyd in Suid-Afrika. Die vesting...
  • Thumbnail for Posseëls en posgeskiedenis van die Kaap die Goeie Hoop
    oorsig van die posseëls en posgeskiedenis van die Kaap die Goeie Hoop. Die Portugese was die eerste Europeërs wie die Kaap die Goeie Hoop bereik het in...
  • Thumbnail for Universiteit van die Kaap die Goeie Hoop
    Die Universiteit van die Kaap die Goeie Hoop was Suid-Afrika se eerste universiteit en is geskep ná die aanvaarding van Wet No. 16 van 1873 deur die regering...
  • goewerneurs van die Kaapkolonie (Kaap die Goeie Hoop en omgewing). Tydens die bewind van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie aan die Kaap is, tot 1691,...
  • Thumbnail for Kaappunt
    die Goeie Hoop, wat in 1488 deur Bartholomeus Dias ontdek is. Hy het dit Kaap van Storms (Cabo Tormentoso) genoem, maar die naam is later na Kaap die Goeie...
  • Thumbnail for Kaapse Skiereiland
    suidwestelike hoek van Afrika. By die suidelike punt van die skiereiland is Kaappunt en Kaap die Goeie Hoop. Aan die noorde punte troon die beroemde Tafelberg uit...
  • Hendrik Crudop (kategorie Nederlandse kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie (VOC))
    Fiskaal aan die Kaap die Goeie Hoop wat ook na die afsterwe van kommandeur Johan Bax van Herenthals in 1678 as kommandeur waargeneem het tot met die aankoms...
  • Thumbnail for Kaap Blanco
    vir die vroeë ontdekkingsreisigers en seevaarders op pad na die Kaap die Goeie Hoop en Asië 'n belangrike oriënteringspunt. Kaap Blanco lê tussen Kaap Bojador...
  • Albert van Breugel (kategorie Nederlandse kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie (VOC))
    was die waarnemende kommandeur van die Kaap die Goeie Hoop tussen April 1672 tot 2 Oktober 1672. Hy het Goewerneur Pieter Hackius opgevolg na die se afsterwe...
  • Thumbnail for Kaapprovinsie
    Kaapprovinsie (aangestuur vanaf Kaap)
    Die Provinsie van die Kaap die Goeie Hoop, beter bekend as die Kaapprovinsie (of kortweg die Kaap of Kaapland) het op 31 Mei 1910 ontstaan toe die Unie...
  • Thumbnail for Algoabaai
    Algoabaai (kategorie Oos-Kaap)
    groot, wye baai aan die Oos-Kaapse kus, sowat 683 km oos van Kaap die Goeie Hoop. Die baai is op plekke tot 436 meter diep. Die hawestad Gqeberha (voorheen...
  • Thumbnail for IJsbrand Godske
    IJsbrand Godske (kategorie Nederlandse kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie (VOC))
    (Ook gespel Isbrand, Usbrand, Goske en Godsken) was die tweede Goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop. Hy het sekunde Albert van Breugel wat as Kommandeur...
  • kommandeur van die Kaap die Goeie Hoop. 11 Augustus – Vrede van Nijmegen: verdrag tussen Frankryk en Nederland Republiek gesluit. Die hoeksteen vir die Groote...
  • Cornelis van Quaelberg (kategorie Nederlandse kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie (VOC))
    (1623, Amsterdam - 3 Februarie 1687, Batavië) was die derde kommandeur aan die Kaap die Goeie Hoop en het Zacharias Wagenaer op 27 September 1666 opgevolg...
  • Pieter Hackius (kategorie Nederlandse kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie (VOC))
    Pieter Hackius (? – 30 November 1671) was die vyfde kommandeur en eerste goewerneur aan die Kaap die Goeie Hoop. Hackius het Jacob Borghorst op 25 Maart...
  • Joan van Arckel (kategorie Wes-Kaap)
    Johannes) (Den Briel, Nederland, 1640 - Kaap die Goeie Hoop, 12 Januarie 1666) was die eerste predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika...
  • Jan de la Fontaine (kategorie Nederlandse kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie (VOC))
    Fontaine was goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop van 1730 tot 1737. Hy het in 1710 na die Kaap gekom as hoof van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie...
  • Thumbnail for Pieter van Reede van Oudtshoorn
    Pieter van Reede van Oudtshoorn (kategorie Nederlandse kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie (VOC))
    van die Kaap die Goeie Hoop, alhoewel hy tydens sy reis na Suid-Afrika gesterf het. Hy is op 8 Julie 1714 in Utrecht gebore en geniet 'n baie goeie opleiding...
  • Thumbnail for Galbraith Lowry Cole
    Galbraith Lowry Cole (kategorie Britse goewerneurs van die Kaapkolonie)
    Sir Galbraith Lowry Cole (1 Mei 1772 - 1842) was die vyfde Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop, opvolger van lord Charles Somerset en voorganger...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jaco JacobsTuisbladFinansiële staatMonoloogElandréAardeSwaweldioksiedSamestellende afleidingSoutsuurEngelandGeloftedagDiepaartromboseApostoliese GeloofsbelydenisVerantwoordelikheidAfrikaanse WikipediaIdioomNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyAkroniemBosvarkRassismeGroepsdrukDruiweLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAarverkalkingVergelykings (taalkunde)HartJudaïsmeErfenisPenisWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPaddaDuitse maselsTerracottaleërNiersteenMenslike seksuele gedragTreinMetafoorMarsBestuiwingFilistyneAsiëEnkelvoudige sinLys van visseInentingLys van kinderspeletjiesNicole StraussAnti-inflammatoriese middelCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGoogleWaatlemoenMenseregtedagOranjerivierJuraTsoenamiMonopolieSelfmoordMiltMynbedryf van Suid-AfrikaBreinHamburgerMandalaHernubare energieDansSublimasieMisdaadromanLys van Afrikaanse rolprenteSelfkonsepEnsiklopedieSikloonAfleiding (taalkunde)Periodieke tabelTandbederfGrondbesoedelingDemografie van Suid-AfrikaKunsSwart menseMens🡆 More