Ivan Mitford-Barberton

Ivan Mitford-Barberton (1896 – 1976) was 'n Suid-Afrikaanse beeldhouer en skrywer.

Hy is in 1896 op Somerset-Wes as seun van Mary Layard Bowker en Henry Barber gebore. Sy grootouers was Mary Elizabeth en Frederick William Barber. Hy ontvang opleiding aan St. Andrew-kollege, Grahamstad. Hy veg in altwee wêreldoorloë en plant 15 jaar lank koffie in Kenia. Nadat hy in Engeland, Frankryk en Italië in die kuns gestudeer het, sluit hy aan by die Michaelis-kunsskool aan die Universiteit van Kaapstad.

Ivan Mitford-Barberton
Gebore(1896-02-01)1 Februarie 1896
Sterf9 Junie 1976 (op 80)
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
BeroepBeeldhouer en skrywer
Bekend virdie Mutual-gebou, Red Cross War Memorial Children's Hospital
Ouer(s)Mary Layard Bowker en Henry Mitford Barber

Werke

Ivan Mitford-Barberton 
Die Luiperd Gedenkteken, Houtbaai

Hy het die standbeeld van Jock of the Bushveld in Barberton ontwerp. Die bronsbeeld van 'n luiperd in Houtbaai, waar hy gebly het, is sy werk. Die beeldhouwerk van Peter Pan by die Rooi Kruis se Kinderhospitaal in Kaapstad is deur Mitford-Barberton gedoen.

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Ivan Mitford-Barberton WerkeIvan Mitford-Barberton BronIvan Mitford-Barberton VerwysingsIvan Mitford-Barberton Eksterne skakelsIvan Mitford-BarbertonEngelandFrankrykFred BarberGrahamstadHenry BarberItaliëKeniaKoffieMary Elizabeth BarberSomerset-WesSt. Andrew-kollegeSuid-AfrikaUniversiteit van Kaapstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vaginale kankerNatuurbewaringAkuutTienerHadedaJeuksiekteHeelgetalHoofpynHeupPreseminale vloeistofAkroniemKolonoskopieSikloonJansenvilleOm-te-infinitiefkonstruksieChromatografiePapierAnale kankerWetenskaplike klassifikasieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSean CombsKolitisSuid-Afrikaanse GrensoorlogLys van chemiese elemente volgens atoomgetalEnsiklopedieDierSuid-Afrikaanse WeermagMetafoorCarles PuigdemontLeierSeksualiteitMieliestronkAfrikaanse WikipediaRooikatLionel MessiPerdebyeDuitsSpringbokkeAngolese BurgeroorlogKompasChapmanspiek-rylaanBewussynOlimpiese Somerspele 2012MondMisdaadHemelvaartMobutu Sese SekoErektiele disfunksieSuurstofVulkaanLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameVincent van GoghKommaRugbywêreldbeker 2023GoudKappie (skryfteken)BeroerteReg tot ‘n gesonde omgewingMaanMenseregteFamilie (verwantskap)Ekonomie van Suid-AfrikaYsbeerPornografieSelfoonSkoenlapperAlliterasieMonopolyHemelvaartsdagBynierLys van Kaapstad se voorstedeXenofobiePropagandaTekstielSwartkwasmuishondSkarlakenkoors🡆 More