Haemulidae

Die Knorders, Rubberlippe en Soetlippe (Haemulidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort.

Die Suid-Afrikaanse knorders behoort aan hierdie familie, wat in totaal 18 genera en minstens 120 spesies insluit. Negentien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Haemulidae
Haemulidae
Die sg. White margate, Haemulon album, van die wes-Atlantiese kuswaters
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Haemulidae
Genera

Sien teks.

Sinonieme

Pomadasyidae

Kenmerke

Die visse van die familie wissel van medium-grootte tot groot, naamlik 2 cm tot 1 m. Hulle het langwerpige lywe en beskik oor al die vinne: dorsaal, pektoraal, bekken, anaal en stert. Hulle verkies vlakker water waar hulle monde sand van die bodem opsuig, die voeding uitfiltreer en die sediment deur hulle kieue uitblaas.

Genera

Die bekendste genus is Pomadasys waaraan die Knorders behoort.

  • Diagramma
  • Plectorhinchus
  • Pomadasys

Sien ook

Bron

Tags:

Haemulidae KenmerkeHaemulidae GeneraHaemulidae Sien ookHaemulidae BronHaemulidae

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ErdwurmPoerimWamelBritse RykWes-KaapApple Inc.Marie AntoinetteMikroörganismeNasionale PartyRooikatKolonoskopieAnale kankerAnette EngelbrechtLiewe HeksiePersentasieKaliforniumMinki van der WesthuizenArendLaosVoortrekkersKijifLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierFilosofieKonflik (proses)SeksualiteitTheuns JordaanBoelierySoogdierSuider-Afrikaanse ietermagogOnderwysTydbestuurGoogleJuan Antonio VillacañasToyota QuantumNetflixFredi NestKubieke meterBloukraanvoëlChlorofilGeskiedenis van AfrikaWalvisWurmGerard MoerdykStedelike hitte-eilandSinoniemWoestynKolorektale kankerTandbederfSodomieFokker F27 FriendshipGZambezirivierBok van BlerkYstervarkSuid-Afrikaanse pondSuid-Afrikaanse WeermagNew YorkOrnitologieGeslagVergelykings (taalkunde)MetafoorKommunistiese Party van die SowjetunieJada FireNG gemeente KerkenbergVrouNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaChirurgieSinsbouEmilia ClarkeLys van bekende Suid-AfrikanersLangste woordBosluisLettergreepAlkoholismeOsloKuberspioenasieKrieket🡆 More