Grysknorder

Die Grysknorder (Pomadasys furcatum) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom, noordwaarts vanaf Durban.

In Engels staan dit bekend as die Grey grunter.

Grysknorder
Grysknorder
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. furcatum

(Bloch & Schneider, 1801)
Binomiale naam
Pomadasys furcatum
(Bloch & Schneider, 1801)
Sinonieme

Pomadasys furcatus

Voorkoms

Die vis word tot 50 cm lank en weeg nie meer as 1 kg nie. Die vis is silwer met 6 - 7 donker strepe op die sye. Die stert en die snoet is kort.

Habitat en gewoontes

Die grysknorder eet klein krappies, garnale en seewurms. Dit verkies vlakker water en leef saam in klein skole op sanderige gedeeltes tussen riwwe. Dit is volop in die St. Luciameer.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Grysknorder VoorkomsGrysknorder Habitat en gewoontesGrysknorder Sien ookGrysknorder BronGrysknorder Eksterne skakelGrysknorder

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Faf de KlerkTegnologieAustraliëAboriginesKoperMolekuulFamilie (verwantskap)EkonomieRugbyJakkalsKlinkerStadHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKatoenMagnetismeHeupSoortnaamSeksueel oordraagbare infeksieGasAntisemitismeGriekwa-AfrikaansDemografie van Suid-AfrikaTweede Nuwe JaarMaanBlack SashGeskiedenis van AfrikaansStikstofSlawernyRuslandUniegebouMiddelmisbruikWaterbesoedelingSkarlakenkoorsGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaWaterstofBosluisAdolf HitlerHannes van WykSkoolWieg van die MensdomPad na jou hartJansenvilleSlag van BloedrivierWiki CommonsWetenskapNierN.P. van Wyk LouwVolhoubaarheidStereotipeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidOrrelJan van RiebeeckMenseregtedagWêreld- Ekonomiese ForumErfenisHulpwerkwoordMierLidwoordTuisbladOorstromingLiesbreukSeksposisieToestand van materieDeelstate van die Verenigde State van AmerikaGriepWhatsAppRivierSkildklierOmgewingsbeheerWerkersdagVierkantswortelAtoomOu Apostoliese KerkDepressie (gemoedstoestand)Selfstandige naamwoordAkroniem🡆 More