Varkie: Vis spesie

Die varkie (Pomadasys olivaceus) is 'n vis wat vanaf Valsbaai tot by Mosambiek voorkom aan die Suid-Afrikaanse kus.

Dit word net 15 cm lank en weeg 300 gram. Die vis is silwer-pienk met 'n vlek op die kieudeksel. Hulle kom in vlak water voor en vorm graag skole. In Engels staan die vis bekend as die Piggy en soms ook as Pinky.

Varkie
Varkie: Vis spesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Actinopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Haemulidae
Genus: Pomadasys
Spesie:
P. olivaceus
Binomiale naam
Pomadasys olivaceus
(Day, 1875)

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van musiekinstrumenteOopbroninhoudLKlimaatveranderingAalwynLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWinterJakkalsGroot DepressieVleilandIranWayback MachinePornografieKolorektale kankerKoppeltekenRugby, WarwickshirePseudowetenskapMangelontstekingAdolessensieWieg van die MensdomMaatskappyLikkewaanCristiano RonaldoSekondêre sektor van die ekonomieVaginale kankerLuiperdRobbeneilandMaagdelikheidAnette EngelbrechtKommunismeMetaalVratDramaTsoenamiMenseregtedagVreesWaterNommertekenJansenvilleHannes van WykAlkoholismeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGenadedoodVulvaJan-Willem BreureLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsEreksieNasionale VrouedagHoofkarakterMetafoorEl (lengtemaat)Carike KeuzenkampKunsmisAtoomModeontwerpKaapstadRobbie WesselsGNU-lisensie vir vrye dokumentasieVoedingMosesGeslagWerkwoordKlein-KarooCheslin KolbeJode in Suid-AfrikaMaselsWortelKarlien van JaarsveldTasché BurgerMenslike skeletOntkiemingInfeksieMantisPastoorKoos du Plessis🡆 More