Seilvin-Rubberlip

Die Seilvin-rubberlip (Diagramma centurio) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan vanaf Kenia tot by Durban, en benewens om Madagaskar, die Comore-eilande en Seychelle.

Diagramma centurio
Seilvin-Rubberlip
Seilvin-rubberlip (middel)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Diagramma

(Oken, 1817)
Spesie:
D. centurio
Binomiale naam
Diagramma centurio

Voorkoms

Die vis is silwergrys met verskeie bruin of swart spikkels aan die bokant van die lyf. Die dorsale vin is baie lank. Die vis word 1 m lank. Die onvolwasse vissies is grys of geel met 'n breë band oor die middellangs oor die lyf, van die kop tot aan die stertvin. Soos die vissie groei word die donker bane meer en as die vis langer as 20 cm raak breek die bane op as kolletjies.

Habitat

Die vis kom voor by koraalriwwe in water van 3 – 50 m diep. Die onvolwasse visse hou in seegrasbeddings. Dit is 'n goeie tafelvis.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Seilvin-Rubberlip VoorkomsSeilvin-Rubberlip HabitatSeilvin-Rubberlip Sien ookSeilvin-Rubberlip BronSeilvin-Rubberlip VerwysingsSeilvin-Rubberlip Eksterne skakelSeilvin-Rubberlip

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WitrenosterTolla van der MerweWerkwoordTienerBynierPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAfkortingPrimêre sektor van die ekonomieAardedagGroot DepressieAntoniemMaagBreinChromatografieDelft, KaapstadSweedsArmoedeverligtingGawes van die Heilige GeesVeerNederlandVergelykings (taalkunde)VarkBeeldspraakCorioliskragOseaanbesoedelingDieregeluide22 NovemberCovid-19-pandemieElektrolietVreesHomofoonSeilvaartGoeie VrydagPerdVersoeningsdagDigvormSlangBTWLoodVerlede tydSkaapAl-FatihaHerpes simplexIronieSkilpadNederduitse Gereformeerde KerkKasteel die Goeie HoopGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogAngolese BurgeroorlogGroepsdrukGeskiedenis (vakgebied)Koos BekkerNamakwalandSpelerposisies in rugbyPeriodieke tabelAsemhalingMenslike seksuele gedragPesachAfrikaanse TaalmonumentHadedaErica BoyerWes-KaapRenaissanceAmateurradioSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMierSendelingposisiePersoon (taalkunde)KrugerwildtuinAborsie in Suid-AfrikaHerfsToestand van materieMaselsSuurstofTurkyeDepressie (gemoedstoestand)🡆 More