Dorsaal

Dorsaal is 'n term in anatomie wat rugkant beteken.

Dit is van die Latynse woord dorsum, wat rug beteken afgelei.

Dorsaal
Die dorsale en ventrale kante van die Reuse-voëlvlerk.

'n Dorsale liggaamsdeel lê aan die rugkant, of agterkant van die liggaam, as die liggaam in sy standaard anatomiese posisie gehou word. Die teenoorgestelde ligging is ventraal.

Voorbeelde

  • Die hak van die voet lê dorsaal en die tone lê ventraal.
  • Die kneukels van die hand lê dorsaal, terwyl die handpalm ventraal lê.

Tags:

Anatomie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Covid-19-pandemieAfrikaanse taalleerDialoog in fiksieChris HaniSkuinsstreepMierBiologieWes-KaapWiskundige terminologieRuslandSkarlakenkoorsKunsmisStaalVergelykings (taalkunde)ApartheidSpierAtoomVaginaRumatoïede artritisBynierGroot GatEngelsSwawelJaco JacobsAntoniemChristiaan BarnardKoorsblaarAfkappingstekenLys van kinderspeletjiesKweekhuiseffekFacebookKolonialismeWikimedia-stigtingVaste stofSkilpadBloukraanvoëlPaarl GimnasiumToekoms van die AardeItaliëArmoedeDonderstormLys van Afrikaanse skrywersGroot Muur van ChinaNieuwoudtvilleMondLieweheersbesieLys van politieke partye in Suid-AfrikaNuwe TestamentRenaissanceLabia (geslagsdele)MynbouNeurenberg-verhoreAngssteuringNatuurbewaringLys van Joodse feeste en herdenkingsOu Apostoliese KerkAsemhalingJagluiperdJohannesburgLidwoordGroepsdrukReënspinnekopAkroniemVerkleinwoordVoornaamwoordBraaiRekenaarGloeilampBysteekEerste WêreldoorlogOlimpiese Somerspele 2024PinksterEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaHokkieSimbool🡆 More