Gestreepte Knorder

Die Gestreepte knorder (Pomadasys striatus) is 'n vis wat voorkom aan die Suider-Afrikaanse suid - en ooskus vanaf Knysna tot by Beira.

Die teenwoordigheid van die vis is nêrens elders in die wêreld aangeteken nie. Die vis word 22 cm lank. Die lyf is bruinerig met drie horisontale donker strepe oor die boonste helfte van die lyf. Die vis kom voor op rots- en koraalriwwe en word hoofsaaklik deur hengelaars as aas gebruik. In Engels staan die vis bekend as Striped grunter.

Gestreepte knorder
Gestreepte Knorder
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. striatus
Binomiale naam
Pomadasys striatus
(Gilchrist & Thompson, 1908)

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkuutEkonomie van Suid-AfrikaDemokrasieLieweheersbesieOnderhandelinge om apartheid te beëindigGloeilampAntjie SomersWeskusPubliekWinnie Madikizela-MandelaKlavierWetenskapStedelike hitte-eilandErfenisdag (Suid-Afrika)Lys van elemente volgens simboolMuishondJo BlackMassaBrongitisLuiperdSuikersiekteConsolidated B-24 LiberatorKanadaGevolge van aardverwarming op oseaneBosluisbytkoorsBevolkingsafnameVerkleurmannetjieChristiane JaccottetMIV/vigs in Suid-AfrikaAalwynJan van RiebeeckSebraTeam Fortress 2YstertydperkPornhubJazzBrendan PeyperDuitse maselsToestand van materieBewussynVormDoopManie LibbokHannes van WykHarry PotterHindoeïsmeJeuksiekteBywoordHeuningAlkoholismeNatuurlike hulpbronVolstruisHoofstadSomerNarsistiese persoonlikheidsteuringGesonde dieetSoweto-opstandLiesbreukWatersuiweringLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKoperRieldansVoedingSpreeuVingerseksBelgiëGroot Muur van ChinaHerfsWaarheid-en-versoeningskommissieBloemfonteinOrrelKostuumsVerenigde State van AmerikaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVakbondSinoniemCalvinia🡆 More