Knorhaan

Die Knorhaan (Pomadasys commersonnii) is 'n seevis wat vanaf die Agulhasbank tot by KwaZulu-Natal, Oos-Afrika en die Indiese Oseaan aangetref word.

Die naam is afgelei van die kenmerkende "knor"-geluid wanneer die vis aanland gebring word. Die Knorhaan word partykeer verkeerdelik 'n Tiervis genoem vanweë die kolle op sy lyf. Die vis was aanvanklik geklassifiseer as (Pomadasys operculare). Dit word tot ongeveer 80 cm lank en weeg 8.5 kg.

Knorhaan
Knorhaan
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. commersonnii

(Lacepède, 1801)
Binomiale naam
Pomadasys commersonnii

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sophie SchollBlourokkeBrongitisTydIvan ZimmermannRegardt van den BerghArmoedeverligtingJavaScriptDemokrasieDigtheidJohannesburgRugby, WarwickshireDieretuinElizabeth II van die Verenigde KoninkrykKolitisBestaansboerderyNeerslagGeboorteEugenetikaRepubliek van Zoid AfrikaBysteekStaalKaliforniese KanaaleilandeProteïenTwaalf Stamme van IsraelOntbossingNylrivierBeenbreuke en ontwrigtingsElektriese geleierSamestellingInternetGlasMagda van BiljonSuiwelprodukLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandBestuiwingCarike KeuzenkampWindIgtiologieGoudRooibokTweede VryheidsoorlogNierDroogteSywurmMichael JacksonErektiele disfunksieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaNicola HanekomWet op NaturellengrondSkaakMangelontstekingPeach van PletzenYstervarkGroepsdrukGlobaliseringFluoorPaarl GimnasiumJesus van NasaretVratSendelingposisieKlem-in-die-kaakBobby AngelMIVKlimaatsverandering in AfrikaKlavierKommunismeOnderwys in Suid-AfrikaSpinnekopLys van elemente volgens simboolGeslagMetaalRassisme in AfrikaLys van lande volgens bevolkingBywoordLEpilepsie🡆 More