Spreekwoord

'n Spreekwoord is 'n kort, kernagtige gesegde, waarin 'n algemene waarheid of wyse les uitgedruk is.

Spreekwoord

Voorbeelde

Enkele voorbeelde van Afrikaanse spreekwoorde:

  • Elke hond kry sy dag.
  • Haastige hond verbrand sy mond.
  • Hoë bome vang die meeste wind.
  • In die land van die blindes is eenoog koning.
  • Kop in een mus.
  • In rep en roer, d.w.s. 'n groot opskudding, in beweging, in beroering; afkomstig van die Nederlandse "het reppen en roeren", welke werkwoorde beide "beweging" beteken. Nederlands ken ook die spreekwoord in sy Afrikaanse vorm.

Sien ook

Eksterne skakels

Die eksterne skakels hieronder bevat versamelings Afrikaanse spreekwoorde:

Verwysings

Tags:

Spreekwoord VoorbeeldeSpreekwoord Sien ookSpreekwoord Eksterne skakelsSpreekwoord VerwysingsSpreekwoord

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkaapMilitêre diensplig in Suid-AfrikaDonkieMagsverheffingSpysverteringstelselKolorektale kankerLeierSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Wet op Bantoe-onderwysHeelgetalSpelerposisies in rugbySlag van Cuito CuanavaleAfrikaanse TaalmonumentDuits22 NovemberLongontstekingHidroëlektrisiteitDistrik SesDuitse maselsMeervoudVakbondSkildklierKernkragSuurstofKompasDaggaJapie GreylingNierNoordwesRefleksieOranjerivier2001AborsieVierde Industriële RevolusieStam (taalkunde)KonjunktivitisPretoriaMaatskaplike verantwoordelikheidSkarlakenkoorsBorsteMiskruierKarakteriseringVaginaVerlede tydPad na jou hartLewerSeptimius AwardsBosbokSpreeuWhatsAppAl-FatihaKarooAbstraksie (rekenaarwetenskap)VennootskapHondSuid-Afrikaanse InkomstediensRoesHernubare energieDurbanKookpuntDeelwoordProteïenFinale OplossingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAardedagBoelieryStollingsgesteenteOrtopedieStaatstoelaeCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNatriumsulfietKlimaatsverandering in AfrikaMuishondSekondêre sektor van die ekonomie🡆 More