spreekwoord

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  spreekwoord    spreekwoorde    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  spreekwoordjie    spreekwoordjies  

Woordafbreking

spreek•woord

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Groep woorde wat se betekenis saam met die betekenisse van elk van die afsonderlike woorde verskil, maar wat deur die meeste mense verstaan word.

    Verwante woorde

spreekwoordelik, spreekwoordeboek

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels proverb(en), saying(en)
Nederlands spreekwoord(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor spreekwoord.