blokkiesraaisel

'n Tipiese bokkiesraaisel.

Afrikaans wysig

EnkelvoudMeervoud
  blokkiesraaisel    blokkiesraaisels  

Selfstandige naamwoord wysig

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈblɔ.kis.ˌraɪ̭.səɫ]
    
(lêer)

Etimologie

Afgelei van blokkies (meervoudige verkleiningsvorm van blok) + raaisel.

Woordafbreking

blok•kies•raai•sel

    Betekenisse

Woordspel in die vorm van 'n vierkant wat in blokkies verdeel is. Die speler moet woorde horisontaal en vertikaal in die oop blokkies invul totdat al die oop ruimtes gevul is.

    Voorbeeldsinne

Arthur Wynne het die eerste blokkiesraaisel op 21 Desember 1913 in die New York World gepubliseer.

    Vertalings

  Vertalings:    blokkiesraaisel
Engels: crossword(en), crossword puzzle(en)
Nederlands: kruiswoordpuzzel(nl)

Meer inligting wysig

Sien Wikipedia vir meer inligting oor blokkiesraaisel.