Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  wet    wette    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  wetjie    wetjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Reëls wat deur die regering daargestel is en deur almal gehoorsaam moet word.
  2. (wetenskap) Vaste prosesse in die natuur; reëls wat gebruik word om 'n verskynsel te verklaar.
  3. (religie) Religieuse voorskrifte en lewensreëls.

    Voorbeeldsinne

  1. As jy die wet oortree en gevang word, sal jy sal gestraf word.
  2. Volgens Newton se derde wet is daar vir elke aksie 'n gelyke maar teenoorgestelde reaksie.
  3. God het sy wet op die berg Sinai aan Moses oorhandig.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: law(en)
Nederlands: wet(nl)