Craighall

Craighall is 'n voorstad van Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika, sowat 10 km noord van die stadsaal, oos van Blairgowrie, wes van Sandhurst en suid van Hurlingham.

Craighall
Craighall is in Gauteng
Craighall
Craighall
Craighall Craighall se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°6′51.48″S 28°1′32.16″O / 26.1143000°S 28.0256000°O / -26.1143000; 28.0256000 28°1′32.16″O / 26.1143000°S 28.0256000°O / -26.1143000; 28.0256000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
HoofplekRandburg
Oppervlak
 • Totaal1,37 km2 (0,53 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal2 639
 • Digtheid1 926/km2 (4 990/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense63,7%
 • Indiërs/Asiërs2,5%
 • Bruin mense1,8%
 • Swart mense29,9%
 • Ander2,0%
Taal (2011)
 • Engels 70,8%
 • Afrikaans 7,6%
 • Zoeloe 5,6%
 • Noord-Sotho 3,0%
 • Ander 12,9%
Poskode (strate)
2196
Poskode (posbusse)
2024

Craighall is omstreeks 1902 aangelê op grond wat W. Grey Rattray omstreeks 1891 aangekoop het. Hy het dit Craighall genoem na aanleiding van Craighall in Skotland, waarvandaan hy gekom het. Craighall Park, suid van Craighall, se naam het dieselfde oorsprong.

Bronne

  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.


Craighall  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Tags:

BlairgowrieGautengJohannesburgSandhurstSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrootkolmuskeljaatkatEuropaAntjie KrogKoekepanBipolêre gemoedsteuringBlouKVolksrepubliek ChinaMangaung-gevangenisWeer (meteorologie)LewerSkaapTweede WêreldoorlogBlourokkeKuifkophoutkapperTuberkuloseAnilingusRooibokEerste WêreldoorlogErfenisdag (Suid-Afrika)OrgasmeSenuweestelselKriekAkroniemJudaïsmeAntjie SomersDoelwitVerenigde State van AmerikaVoornaamwoordGenesisBosvarkLys van kinderspeletjiesMenseregtedagNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBloedgroepJacob Zuma29 AprilSuid-AfrikaVoël20SokkerDie SeksEngelsBernice WestEmosieHomofoonKlitorisSuid-Afrikaanse GrensoorlogBruto binnelandse produkArmoedeverligtingBethalGevolge van aardverwarming op oseaneBroodbomeRuslandLa NiñaCristiano RonaldoIsraelBosluisbytkoorsProvinsies van Suid-AfrikaWhatsAppGewone kwikkieKabeljouBybelOutismeMartin Luther King jr.SirkusTrekklavierSlag van Cuito CuanavaleQYsterThys die BosveldklongSeksualiteit in antieke RomeOpstand in die Warskou-ghettoRina HugoGewone mossie🡆 More