Bioom

'n Bioom is die versameling fauna en flora wat in 'n habitat leef en 'n bepaalde topografie op die aarde beset.

Die verspreiding van fauna en flora word bepaal deur die heersende klimaat en geografiese omstandighede. Dit staan ook as vegetasiegordels bekend.

Bioom
Die planeet Aarde.

Die ses primêre biome is:

  1. tropiese bosse
  2. loofbosse
  3. naaldbosse
  4. graslande
  5. woestyne
  6. toendra's

Daar is egter ook subvariasies, soos tropiese reënwoude binne tropiese bosse of mikrobiome soos die risosfeer.

Bioom
Biome wereldwyd, gedefinieer volgens vegetasie

██ Yskappe en poolwoestyne ██ Toendra ██ Taiga ██ Loofbos

██ Steppe ██ Subtropiese reënwoud ██ Mediterreense vegetasie ██ Moessonbos

██ Sandwoestyn ██ Rotsgrond ██ Droë steppe ██ Woestyn

██ Grassavanne ██ Boomsavanne ██ Subtropiese droog bos ██ Tropiese reënwoud

██ Alpinetoendra ██ Newelwoud

Tags:

AardeFaunaFloraGeografieHabitatKlimaatTopografie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VloeistofErektiele disfunksieGoogleViëtnamoorlogHeuningbySimboolKlimaatsverandering in Suid-AfrikaInflasieNatuurrampToerismeWiskundige terminologieTikTokD.J. OppermanSlag van BloedrivierRenteAardbewingDemokratiese Republiek die KongoSwawelMonopolyEkonomiese sektorDurbanKlem-in-die-kaakMynbouE-posProteïenSinkMielieElon MuskSeisoenSean CombsSeksuele penetrasieKompasSwartrenosterVaginale kankerSkaapAnale kankerGrootste rampe in Suid-AfrikaKlimaatveranderingAkroniemByvoeglike naamwoordBeeldspraakKrimpvarkieTienerKolorektale kankerSokkerMuishondDolfynDonderstormRacheltjie de BeerMotResensieDriedimensioneelAnneli van RooyenLys van bekende Suid-AfrikanersStereotipeAkademiaBreinGeskiedenis van kindermishandelingUniegebouLys van Nederlandse skildersOlimpiese SomerspeleSuikersiekteEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAnrich HerbstRobert SobukweMuskeljaatkatAardePornografieElektrodePablo PicassoBeëdigde verklaringXenofobie in Suid-AfrikaAppendiksLieweheersbesieSuid-Afrikaanse randWerkersdag🡆 More