Android

Android is 'n oopbron-bedryfstelsel en sagteware-platform vir mobiele toestelle soos slimfone, selfone, mediaspelers, netboeke en tabletrekenaars wat deur die Open Handset Alliance ontwikkel word, 'n konsortium van 84 ondernemings uit die inligtingstegnologie- en telekommunikasiebedryf wat belangstelling het in die bevordering van oop standaarde vir mobiele toestelle en wat deur die Amerikaanse maatskappy Google in die lewe geroep is.

Android is die geesteskind van Andy Rubin, eienaar van die IT-maatskappy Android Inc wat in 2005 deur Google uitgekoop is.

Android
Be together. Not the same.
Android 12

Ontwikkelaar Google
Open Handset Alliance
Aanvanklike vrystelling 23 September 2008
Nuutste weergawe 11/ 8 September 2020
Nuutste betaweergawe Android 11 Beta 3/ 6 Augustus 2020
Programmeertaal C (core), C++, Java (UI)
Platform 32-bit en 64-bit ARM, MIPS, x86, x86-64
Beskikbaar in Veeltalig (100+ tale, insluitende Afrikaans)
Lisensie Apache License 2.0
gemodifiseerde Linux kernel onder GNU GPL v2
Webblad www.android.com

Die Android-bedryfstelsel is gebaseer op Linux en dit word vrygestel onder die Apache-lisensie. Die vervaardigers van selfone wat van Android gebruik maak, is onder andere Motorola, HTC, Huawei, Samsung en LG.

Android was tot kort voor die openbare bekendstelling op 5 November 2007 bekend as die gPhone. Dié bekendstelling het gepaard gegaan met die stigting van die Open Handset Alliance.

Verwysings

Eksterne skakels

    Wiki-webtuistes

    Amptelike Android-webtuiste (bedryfstelsel & toestelle)

Tags:

GoogleNetboekOopbronkodeSelfoonSlimfoonTabletrekenaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MensLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLys van musiekinstrumenteGreen PornoWaarheid-en-versoeningskommissieOmtrek, oppervlakte en volumeSlangBloedvergiftigingKolitisAdolessensieBloemfonteinHipoteseFabelDierHoenderPlaattektoniekZoeloeLys van Suid-Afrikaanse skrywersJSEIntensiewe vormSteve BikoSkaapResensieKoorsPlae van EgipteLys van kinderspeletjiesLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLys van politieke partye in Suid-AfrikaVierde Industriële RevolusieAl-FatihaBeurtkragAartappelKonsentrasiekampKunstenaarDesimale breukeVlinderLys van Suid-Afrikaanse musikanteLuiperdMagneetJakobLongRooikatTrappe van vergelykingErica BoyerPampoentjiesSosiale mediaRoofvoëlBeeldspraakBosbokUitwerking van klimaatsveranderingKaapstadse waterkrisis 2015-2018TamatieBorskankerStedelike hitte-eilandApokriewe boekeGriekwa-AfrikaansConsolidated B-24 LiberatorAmateurradioKlimaatLatynKinderregteWisselkoersNoord-Sotho (taal)Herfs22 NovemberWerkloosheidEngelsBek-en-klouseerProvinsies van Suid-AfrikaBeroerteGriepNoordwesMurunwa Makwarela🡆 More