Chrome Os: Linux-gebaseerde bedryfstelsel wat deur Google ontwikkel is

Chrome OS, ook Google Chrome OS of Google Operating System (kort Google OS) genoem, is 'n bedryfstelsel wat deur die Amerikaanse onderneming Google LLC ontwerp en op 15 Junie 2011 vrygestel is.

Chrome OS het oorspronklik op suiwer webtoepassings gefokus. Terwyl gebruikers steeds die meeste voordeel uit die bedryfstelsel trek as hul rekenaars aan die internet gekoppel is, is daar intussen ook toepassings wat geen internetverbinding meer vereis nie. 'n Google-rekening bied toegang tot 'n verskeidenheid dienste wat aanlyn verskaf word. Omdat Chrome OS se looptydstelsel op Native Client baseer, is dit ook geskik vir Android-toepassings. 'n Lys met Chrome OS-rekenaars, waarop Android-toepassings uit die Google Play-aanlynwinkel gelaai kan word, word deur Google aanlyn beskikbaar gestel. Linux-toepassings loop in 'n virtuele masjien.

Chrome OS
Linux
Chrome Os: Linux-gebaseerde bedryfstelsel wat deur Google ontwikkel is
Ontwikkelaar
Google LLC
Webblad google.com/chromebook/
Vrystellings
Aanvanklike vrystelling 15 Junie 2011; 12 jaar gelede (2011-06-15)
Huidige weergawe 81.0.4044.141 (8 Mei 2020; 3 jaar gelede (2020-05-08))
Voorskouweergawe 83.0.4103.50 (13 Mei 2020; 3 jaar gelede (2020-05-13))
Lisensie Kommersiële sagteware
Kerntipe Monolities (Linux)
Opdateermetode Deurlopende opdatering
Platforms wat ondersteun word Chromeboeke, Chromeboxes, Chromebits, Chromebases
Ondersteuningstatus
Verdere leesstof
Chrome Os: Linux-gebaseerde bedryfstelsel wat deur Google ontwikkel is
'n Acer-Chromebook-skootrekenaar met die Chrome-embleem
Chrome Os: Linux-gebaseerde bedryfstelsel wat deur Google ontwikkel is
'n Tafelrekenaar met Chrome OS as bedryfstelsel is in 2013 deur LG bekendgestel. Chrome OS-tafelrekenaars word as Chromeboxes bemark
Chrome Os: Linux-gebaseerde bedryfstelsel wat deur Google ontwikkel is
Die eerste Chromebit-passtuk is in 2015 deur Asus bekendgestel. Dit word per HDMI met 'n televisie- of rekenaarskerm verbind om dit in 'n rekenaar te omskep
Chrome Os: Linux-gebaseerde bedryfstelsel wat deur Google ontwikkel is
Chromebook-skootrekenaars in 'n Amerikaanse klaskamer

Chrome OS baseer op die oopbronbedryfstelsel Chromium OS wat eweneens deur Google LLC ontwikkel is. As Chromium OS se kommersiële variant word dit deur die vervaardigers van hardeware as 'n alternatief tot Windows 10 en macOS op skoot- en enkele tabletrekenaars geïnstalleer. Chrome OS is daarnaas 'n opsie vir gebruikers van ouer Apple-rekenaars wat om tegniese redes (soos byvoorbeeld verouderde fermatuur) nie meer met die nuutste macOS-bedryfstelsels opgedateer kan word nie.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AndroidBedryfstelsel (inligtingstegnologie)GoogleInternetVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiarreeWielewaalJesus van NasaretTegnologieLys van lande volgens bevolkingSpysverteringstelselVarkPaddaKaapstadse waterkrisis 2015-2018Slag van BloedrivierJode in Suid-AfrikaAfro-AmerikanersHipoteseRuan PienaarLandbou in Suid-AfrikaDolfynIngrid JonkerLys van Afrikaanse televisiereekseKrieketApostelMagnesiumMangelontstekingKultuurNierJana CilliersPikkewynKatOlimpiese Somerspele 2024Covid-19-pandemieHoërskool OuteniquaWerkloosheidSuiwelprodukMeervoudMisdaadromanXenofobieKongo-krisisKlimaatInligtingstegnologieKarooJakobVulkanismeMenseregteOvulasieNamibiëMusiekteaterAnette EngelbrechtGeslagsgelykheidGroepsgebiedewetGeskiedenis van die BoererepubliekeLys van landeKankerABreinvliesontstekingKindersiektesAluminiumAnton GoosenSonnestelselDemokratiese Republiek die KongoGianna MichaelsCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaJohan BadenhorstKrimpvarkieAllan BoesakLuislangeAborsieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994PornhubEkonomiese sektorSeksuele stimulasieKoolhidraatInflasieGetalKompasLieweheersbesieMenslike skelet🡆 More