Vaalboskat

Die vaalboskat of groukat (Felis silvestris lybica) is 'n subspesie van F.

silvestris. Dit lyk asof hulle ongeveer 131 000 jaar gelede afgestam het van 'n ander subspesie. 'n Sekere individu is ongeveer 10 000 jaar gelede mak gemaak in die Midde-Ooste, en is waarskynlik die voorvader van vandag se huiskatte. 'n Mak kat saam met mensoorblyfsels wat 9500 jaar terugdateer is in Siprus ontdek.

Vaalboskat
Vaalboskat
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. silvestris
Subspesie:
F. s. lybica
Trinomiale naam
Felis silvestris lybica
Forster, 1770

Eienskappe

Vaalboskat 
Skedel

Die vaalboskat is vaalbruin tot geel of grys met swart strepe op die stert. Sommige het ligte strepe om die lyf. Hul het korter hare as die Europese subspesie en is heelwat kleiner. Die lengte van die kop en lyf is 45 tot 75 cm (17,7 tot 29,5 duim), die stert 20 tot 38 cm (8 tot 15 duim) en hul massa 3 tot 6,5 kilogram (6,61 tot 14,3 pond).

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Vaalboskat 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Felis silvestris lybica

Tags:

Vaalboskat EienskappeVaalboskat Sien ookVaalboskat VerwysingsVaalboskat Eksterne skakelsVaalboskat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Byung-Chul HanMahatma GandhiKomplementêre kleureBloedvergiftigingKarooPornhubSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Seksuele opwekkingHokkieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNatriumtiosulfaatAntieke EgipteGevolge van aardverwarming op oseaneCleopatra VIISonNeo-NazismeMieliestronkLiewe HeksieViëtnamLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaHaaieWitbloedselDepressie (gemoedstoestand)Elektroniese of digitale mediaSwaziAfleiding (taalkunde)SpreeuRenaissancePersentasieEkonomiese sektorRivierStollingsgesteenteMiddeloorontstekingBoerboelCradock-4RymHoofstadHoedDataverwerkingEkonomieMickey MuisRooibloedselMarsMasturbasieBelastingRuslandKoos du PlessisMangelontstekingPaasfeesWaterbesparing in Suid-AfrikaYouTubeWinnie Madikizela-MandelaAarverkalkingGedigAtlantiese OseaanMangelPolitieke partyJagluiperdBraaiXhosaMaroela MediaAB de VilliersPerdAlliterasieDinosourusGenitale vratEkonomie van Suid-AfrikaDigtheidXhosasWaterstofMeervoudInleiding tot die genetikaXenofobieEendbekdier19de eeuIndustriële Revolusie🡆 More