Vaalboskat

Die vaalboskat of groukat (Felis silvestris lybica) is 'n subspesie van F.

silvestris. Dit lyk asof hulle ongeveer 131 000 jaar gelede afgestam het van 'n ander subspesie. 'n Sekere individu is ongeveer 10 000 jaar gelede mak gemaak in die Midde-Ooste, en is waarskynlik die voorvader van vandag se huiskatte. 'n Mak kat saam met mensoorblyfsels wat 9500 jaar terugdateer is in Siprus ontdek.

Vaalboskat
Vaalboskat
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. silvestris
Subspesie:
F. s. lybica
Trinomiale naam
Felis silvestris lybica
Forster, 1770

Eienskappe

Vaalboskat 
Skedel

Die vaalboskat is vaalbruin tot geel of grys met swart strepe op die stert. Sommige het ligte strepe om die lyf. Hul het korter hare as die Europese subspesie en is heelwat kleiner. Die lengte van die kop en lyf is 45 tot 75 cm (17,7 tot 29,5 duim), die stert 20 tot 38 cm (8 tot 15 duim) en hul massa 3 tot 6,5 kilogram (6,61 tot 14,3 pond).

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Vaalboskat 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Felis silvestris lybica

Tags:

Vaalboskat EienskappeVaalboskat Sien ookVaalboskat VerwysingsVaalboskat Eksterne skakelsVaalboskat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KapitalismeNierversakingTrappe van vergelykingPeach van PletzenKoperKlimaatsverandering in Suid-AfrikaPussy RiotSekondêre sektor van die ekonomieLeonardo da VinciAnti-inflammatoriese middelJakkalsKaartLys van myne in Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-AfrikaVrymesselaryVerkoueOnderhandelinge om apartheid te beëindigWerkersdagGemeenskapsorganisasieWoestynNatuurLetterkundeChristendomMynbedryf van Suid-AfrikaLys van bekende Suid-AfrikanersGeografie van Suid-AfrikaInfeksiePresident van Suid-AfrikaSpelerposisies in rugbyInstagramTamatieInvloed van vigs op die ekonomieVolstruisKolitisWaterVerenigde State van AmerikaHamburgerPlantluisSwartJaco JacobsGordelroosImmunologieTienie HollowayNamakwalandNazi-DuitslandVerkleurmannetjieTrekarbeidHeupvervangingWoordsoortAanpassingskapasiteitGeldSuid-Afrikaanse randVakbondFrederik Willem de KlerkAfrikanerweerstandsbewegingWelwitschiaVerbondsarkMarsMusieksimboleSonnestelselKoue OorlogBelastingSeksismeSelakantDoelwitElon MuskKinderregteWoordeboekVulvaNicole StraussDrie-eenheidPornografieHorlosie🡆 More