Natalse Rooihaas

Die Natalse rooihaas (Pronolagus crassicaudatus) is 'n haas wat in Mosambiek en KwaZulu-Natal voorkom.

Die diertjie staan ook bekend as die Natalse rooiklipkonyn.

Natalse rooihaas
Natalse Rooihaas
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Leporidae
Genus:
Spesie:
P. crassicaudatus
Binomiale naam
Pronolagus crassicaudatus
(I. Geoffroy, 1832)

Voorkoms

Die dier se pels is dig en grof en die kleur is sout-en-peper rooibruin terwyl die onderkant roeserig dofgeel is. Die ken is wit of gryswit en van die wange loop 'n breë strook tot by die agternek wat kontrasteer met die res van die lyf. Die diertjie se massa is 1,3 – 3,1 kg.

Habitat

Hulle vreet gras, veral jong gras. Hulle kom in rotsagtige terrein voor, soos kranse, kliprantjies en rotsagtige klowe met eetbare gras. Hulle natuurlike vyande is die luiperd, rooikat en vaalboskat.

Na 'n dragtyd van een maand word een of twee kleintjies gebore gewoonlik in die somer.

Natalse Rooihaas 
Verspreiding

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Natalse Rooihaas VoorkomsNatalse Rooihaas HabitatNatalse Rooihaas Sien ookNatalse Rooihaas BronnelysNatalse Rooihaas

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BelastingBloemfonteinVryheidsdagMassaHartaanvalSamespanningKoue OorlogVolhoubare ontwikkelingGroepsgebiedewetAustraliëAkademiaAfrikaanse taalleerLetterkundeHartMaatskappyKrokodilByvoeglike naamwoordHaasMynbedryf van Suid-AfrikaKonflik (proses)Jan-Willem BreureKorrupsieNieuwoudtvilleAkwariumPinksterAarverkalkingLys van Afrikaanse digtersFrankrykTekstielDeelteken en umlautDrakensbergeKookpuntBelgiëRobert SobukweLiefdePaddaKommunismeOranje-VrystaatMenslike skeletVergelykings (taalkunde)VisVaginaSkaapAfro-AmerikanersPriemgetalMark (ekonomie)Atlantis, Wes-KaapBreingewasOrale seksLabia (geslagsdele)Gewone breukeBTWWetenskaplike metodeHeuningbyAardedagOogproblemeMcDonald'sKindermishandelingGordelroosHibernasieVolstruisWaterkringloopDramaAluminiumResensieVoegwoordVennootskapVryheid van spraakSwart menseLettergreepVerkleinwoordHannes van WykVingerseksRieldansBestaansboerderyAfrikaanse WikipediaMahatma Gandhi🡆 More