Smithse Rooiklipkonyn

Die Smithse rooiklipkonyn (Pronolagus rupestris) is 'n konyn wat in die Wes-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat en die suidelike gedeelte van die Noord-Kaap voorkom.

Smithse rooiklipkonyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Leporidae
Genus:
Spesie:
P. rupestris
Binomiale naam
Pronolagus rupestris
(A. Smith, 1834)
Smithse Rooiklipkonyn
Verspreiding

Voorkoms

Die dier se pels is dig en grof en die kleur is sout-en-peper rooibruin terwyl die onderkant roeserig dofgeel is. Die ken en wange is wit of gryswit. Die diertjie se massa is 1.3 - 3.1 kg. Hierdie spesie is die kleinste van die klipkonyne.

Habitat

Hulle vreet gras, veral jong gras. Hulle kom voor in rotsagtige terrein soos kranse, kliprantjies en rotsagtige klowe met eetbare gras en beweeg nooit weg van hulle tuiste nie. Hulle natuurlike vyande is die luiperd, rooikat en vaalboskat.

Na 'n draagtyd van een maand word een of twee kleintjies gebore gewoonlik in die somer.

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Smithse Rooiklipkonyn VoorkomsSmithse Rooiklipkonyn HabitatSmithse Rooiklipkonyn Sien ookSmithse Rooiklipkonyn BronnelysSmithse Rooiklipkonyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HemelvaartKinderregteLika BerningTrekarbeidLys van Joodse feeste en herdenkingsVoornaamwoordOopbroninhoudConsolidated B-24 LiberatorVoortrekkermonumentNiemetaalChroniese siekteAfro-AmerikanersKunselementeGrondwetFinansiële staatLongAfrikanersInsekSkaapSirkelKompasTopsy SmithFranse RewolusieNedersettingHindoeïsmeWelwillendheidsdagSelfmoordMisdaadromanGeldHolocaustOu Apostoliese KerkEweknienetwerkC.J. LangenhovenDawidTamboraFotoKommaBeeldspraakEskomMenslike skeletMoedersdagMark (ekonomie)Lys van elemente volgens simboolBoelieryTransatlantiese slawehandelIronieTweede WêreldoorlogBestuiwingVoorsetselAl-FatihaNag van die lang messeWaterkringloopPornhubHandré PollardHoopGawes van die Heilige GeesFotosinteseNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaRobbeneilandSweedsSimmetrieMaselsArmoedeVrystaatArabiesKnieBruto binnelandse produkMigrasie van voëlsEuropaDialoog in fiksieJSESkilpadSeksueel oordraagbare infeksieSuurreën🡆 More