Jamesonse Rooiklipkonyn

Die Jamesonse rooiklipkonyn (Pronolagus randensis) is 'n konyn wat in sentraal-Namibië, Noordwes en suid en sentraal Zimbabwe voorkom.

Jamesonse rooiklipkonyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Leporidae
Genus:
Spesie:
P. randensis
Binomiale naam
Pronolagus randensis
Jameson, 1907
Jamesonse Rooiklipkonyn
Verspreiding

Voorkoms

Die dier se pels is dig en grof en die kleur is sout-en-peper rooibruin terwyl die onderkant roeserig dofgeel is. Die ken en wange is wit of gryswit. Die diertjie se massa is 1.3 - 3.1 kg. Hierdie spesie is die kleinste van die klipkonyne.

Habitat

Hulle vreet gras, veral jong gras. Hulle kom voor in rotsagtige terrein soos kranse, kliprantjies en rotsagtige klowe met eetbare gras en beweeg nooit weg van hulle tuiste nie. Hulle natuurlike vyande is die luiperd, rooikat en vaalboskat.

Na 'n draagtyd van een maand word een of twee kleintjies gebore gewoonlik in die somer.

Sien ook

Bron

Tags:

Jamesonse Rooiklipkonyn VoorkomsJamesonse Rooiklipkonyn HabitatJamesonse Rooiklipkonyn Sien ookJamesonse Rooiklipkonyn BronJamesonse Rooiklipkonyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anneli van RooyenMusieksimboleBorsteGawes van die Heilige GeesSeksismeSwartrenosterFamilie (verwantskap)HomoseksualiteitPlae van EgipteKapitalismeBeesagtigesHondVerenigde State van AmerikaDiamantbedryfRacheltjie de BeerBlonde stereotipeArmoedeverligtingSiya KolisiPersentasiePeter SnydersNasionale PartyBipolêre gemoedsteuringOrganiese landbouLatynNetbalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DwelmmiddelBeeldspraakYstertydperkSinoniemSomerPrimêre sektor van die ekonomieLetterlike en figuurlike taalgebruikStereotipeWikipediaSeestroomOnderwysProvinsies van Suid-AfrikaLys van kinderspeletjiesGemeenskapProteaLongMotreënPersoonlikheidGeskiedenis van die BoererepubliekeSwangerskapAalwynAfleiding (taalkunde)TemperatuurTweede VryheidsoorlogGeografie van Suid-AfrikaBywoordAfrikaanse WikipediaVloeistofGoogleSirkelSeevlakstygingRivierKaaps-Hollandse stylAfrikaanse woordelys en spelreëlsKlimaatveranderingSamestellende afleidingMuisvoëlSelfbeeldMenseregteNarsistiese persoonlikheidsteuringFinale OplossingGeelslangEngelsSikloonKinderregtePakistan🡆 More