Trinomiale Naam

Trinomiale naam verwys in biologie na name wat in taksons laer as spesie gebruik word.

Die naam bestaan uit drie dele en verskil in dierkunde en plantkunde.

In dierkunde

By diere is daar net een rang onder spesie, en dit is subspesie. So is Coloeus monedula monedula een van die subspesies van die kerkkraai (Coloeus monedula).

In plantkunde

Vir alge en plante is daar ’n onbepaalde aantal infraspesifieke range onder die vlak van spesie. Die sekondêre range onder spesie is variëteit en forma, en nog range kan gevorm word met die voorvoegsel "sub": subspesie, subvariëteit en subforma. In uitsonderlike gevalle kan nog range gevorm word, soos supersubspesie. Nie alle range hoef gespesifiseer te word nie; sommige skrywers verkies om plantspesies in subspesies te verdeel en ander verkies variëteite.

Hierdie range is deel van ’n biologiese klassifikasie. So is Corylopsis sinensis var. calvescens f. veitchiana ’n ornamentele tuinplant. ’n Naam verskil egter van ’n klassifikasie. Laasgenoemde sal ’n trinomiale naam wees (dus met drie dele): die twee dele van die spesienaam, Corylopsis sinensis, plus die formanaam, veitchiana, dus Corylopsis sinensis f. veitchiana.

Sien ook

Verwysings

Skakels

  • Trinomiale Naam  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Trinomiale Naam In dierkundeTrinomiale Naam In plantkundeTrinomiale Naam Sien ookTrinomiale Naam VerwysingsTrinomiale Naam SkakelsTrinomiale NaamBiologieDierkundePlantkundeSpesieTakson

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloeddrukNatuurbewaringSeeAt BothaJagluiperdBevolkingWinnie Madikizela-MandelaNaaldekokerOnderhandelinge om apartheid te beëindigHelga UysPaarl GimnasiumNiemetaalHoenderVerfAntisemitismeWiskundige terminologieLys van musiekinstrumenteSebraDanie du ToitSatellietfotoIndiese OseaanBlaarBokmakierieEngelsWaterbesparing in Suid-AfrikaMetafoorLys van politieke partye in Suid-AfrikaNagapieVerkragtingJaarRenaissanceRutenium(III)chloriedJeuksiekteMonopolieHennie MaasJaco JacobsBeesvleisTradisionele literatuurFrankrykMusiekBelastingMisdaadromanEkonomie van Suid-AfrikaWetenskaplike klassifikasieWaar ruwe rotseBipolêre gemoedsteuringAfrikaanse taalleerMangelontstekingHamerkopLongWiki CommonsWaterpokkiesRandall WicombSomerGrondwet van Suid-AfrikaWet op NaturellengrondDierPaasfeesEkonomieMosesSoogdierManie JacksonOlifantEnsiklopedieArmoedeverligtingSokkerBywoordTobie CronjéAardedagPols-oksimeterSlawernySywurmKernkragOranjerivierLewerMiskruier🡆 More