Eenheid Pond

Die pond is 'n eenheid van massa.

In vroeër jare het baie lande die pond vir handel gebruik maar tydens die negentiende en twintigste eeue het die meeste van hulle na die metriese stelsel omgeskakel. Daar was geen wêreldwye standaardpond nie - elke land het sy eie pond gebruik en in sommige lande twee verskillende ponde, dikwels bekend as die "swaarpond" en die "ligtepond". In die meeste lande bevat die pond of 12 of 16 onse en sy waarde lê tussen 300 g en 500 g. In die Verenigde Koninkryk is die 'swaar' pond bekend as die avoirdupois-pond (453,6 g) en bestaan uit 16 onse van 28,35 g terwyl die 'ligte' pond is bekend as die 'troy pond' (373.2 g) en het dit bestaan uit 12 onse van 31,10 g. Die prys van goud, silwer en platinum word steeds op die wêreldmarkte in Amerikaanse dollar per troy-ons aangehaal.

Eenheid Pond
Verskeie ponde vanuit 'n Duitse skoolboek (1842)

Tydens die twintigste eeu is die Suid-Afrikaanse pond eintlik die pond van die Britse Imperiale sisteem. Dit het 'n waarde van 453,59 g. Tydens die VOC se dae is die Kaapse maateenhede vir handel gebruik. Die pond van hierdie sisteem is eintlik die Amsterdamse pond en het 'n waarde van 492,23 g.

Verwysings

Tags:

GoudMassaMetriese stelselPlatinumSilwerVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VisWoordeboek van die Afrikaanse TaalDolfynPriemgetalGewerweldesOptel en aftrekAssimilasie (taalkunde)WitbankAfkappingstekenJudaïsmeVerenigde State van AmerikaOrthopteraHumansdorpStaalSlag van MajubaSkerpioenJoodse kalenderCristiano RonaldoSkilpadDuitse herdershondBreedtegraadSkoolSeksKolorektale kankerIngenieursweseKoolhidraatDoelwitPaddaOmkoperyEerste WêreldoorlogSpringbokkeLanseria-lughaweKwadratiese vergelykingHelm (geboorte)AkuutVoortrekkermonumentRinkhalsProteaAmfibieëDaggaVlermuisMenslike seksuele gedragJagluiperdDagbreek (koshuis)SkaapEl NiñoSuikersiekteAlgemene bestuur as sakefunksie in ondernemingsBorskankerVerbruikerAmor VittoneOngewerweldesKapitalismeGeweldVan Breda-moordeBloedsomloopstelselRussiese inval in Oekraïne sedert 2022VerassingGisZoeloesDirekte en Indirekte redeRooibosKameraTransatlantiese slawehandelGrondwet van Suid-AfrikaBiologieHolocaustMantisLys van politieke partye in Suid-AfrikaKlein vyf diereBoelierySeksuele opwekkingSterPersoonlike voornaamwoordMark (ekonomie)GrondsoorteGetalMoses🡆 More