Rektum: Die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat eindig in die anus

Die rektum (van die Latyn rectum intestinum, reguit ingewande) is die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat eindig in die anus.

Die menslike rektum is sowat 12 cm lank.

Rektum: Die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat eindig in die anus
Anatomie van die manlike geslagsorgane:
1. Blaas, 2. Skaambeen, 3. Penis, 4. Swelliggaam, 5. Eikel, 6. Voorhuid, 7. Urinebuis, 8. Dikderm, 9. Rektum, 10. Saadblasie, 11. Saadleier, 12. Prostaat, 13. Cowper se klier, 14. Anus, 15. Saadleier, 16. Bytestis, 17. Testis, 18. Skrotum
Rektum: Die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat eindig in die anus
Anatomie van die vroulike geslagsorgane:
1. Eierleier, 2. Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para-uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris, 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12. Dikderm, 13. Baarmoeder, 14. Forniks, 15. Serviks, 16. Rektum, 17. Vagina 18. Anus 19. Klier van Bartholin
Die agterste deel van die rektum.
Die agterste deel van die rektum.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Rectum

Eksterne skakels

Tags:

AnusDikdermLatynSoogdier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GetalVulkanismeStaalWayde van NiekerkGeskiedenis van die KaapkolonieKolitisCheslin KolbeTsoenamiKlimaatveranderingNelia EngelbrechtLys van elemente volgens simboolSigaretXenofobie in Suid-AfrikaVolksrepubliek ChinaChemiese reaksieWoordsoortGalblaasDaggaElektrisiteitsvoorsieningWaterbesparing in Suid-AfrikaOnderhandelinge om apartheid te beëindig7de LaanGeslagRugbyOplossing (chemie)RenteTumaholeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeOnderwysDuitsRichard GaddAlkoholismeErosietipesMynbouMieliestronkMenstruasieLongontstekingVerkleurmannetjieSamestellingEyjafjallajökullTweede WêreldoorlogGeslagsorgaanInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandWerkwoordDepressie (gemoedstoestand)DriehoekKokaïenOssewaBeurtkragVincent van GoghGeskiedenis van Suid-AfrikaSonToestand van materieSkilpadIndustriële RevolusieKolorektale kankerWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGroot Muur van ChinaJeugdagSamestellende afleidingDigvormAfro-AmerikanersStilleweKaapstadVerenigde KoninkrykVolhoubaarheidKarakteriseringNasiebouTradisionele literatuurYsterABoontjieRangtelwoordInstagramBloeddrukKat🡆 More