Torso

Torso is die anatomies-korrekte benaming vir die menslike romp of bolyf, waarvandaan die nek en ledemate uitsprei.

Dit sluit die bors- of ribbekas en die maag in.

Torso
'n Man se torso. Dit staan ook as romp of bolyf bekend.

Hooforgane

Die lewensbelangrikste organe, waarsonder oorlewing onmoontlik is, word in die torso gehuisves. In die boonste gedeelte van die bors is die hart en die longe, wat beskerm word deur die ribbekas. Die onderbuik (of "abdomen") huisves al die vernaamste organe wat nodig is vir spysvertering, naamlik die maag, die lewer, die groot ingewande (dikderm) en die klein ingewande (dunderm), wat voedingstowwe uit voedsel onttrek; die anus, wat verantwoordelik is vir die uitskeiding van fekalieë, die rektum, wat die fekalieë voor ontlasting berg, die galblaas, die urineleier en die urinekanaal, wat semen en urine na buite die liggaam vervoer.

Die pelvis huisves onderskeidelik die manlike en vroulike geslagsorgane.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

President van Suid-AfrikaLys van politieke partye in Suid-AfrikaMoslemAkademiaMensErfenisSikloonInstagramWetenskapWaatlemoenMangelontstekingAfrikaanse WikipediaAtletiekGeslagGroot TrekMetaalProteïenLys van visseSwangerskapKoperKriekEkonomiese sektorSonkragNamakwalandHefboomKoorsblaarKrygkorTweede Nuwe JaarSkisofrenieAnilingusBlomKartografieKoorsSoweto-opstandMikro-ekonomieTermiese geleidingsvermoëNapoleon BonaparteApostoliese GeloofsbelydenisStilleweHipoteseMielieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGasMaatskaplike verantwoordelikheidKunselementeWesterse filosofieMiddeloorontstekingKoolhidraatMark (ekonomie)KasterolieTransatlantiese slawehandelAanpassingskapasiteitKlavierZack du PlessisPussy RiotChristendomAfro-AmerikanersGordelroosOnderwerp (taalkunde)DrakensbergeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBeeldspraakMassaTrekarbeidLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KoppeltekenLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierKaartBiodiversiteitDeelwoordNederlandLuiperdPerdebyeYsterSkilpadWolkSuiwelproduk🡆 More