Proktokolitis

Proktokolitis is 'n algemene term vir ontsteking van die rektum en kolon.

Proktokolitis
Klassifikasie en eksterne bronne
Kolon anatomie met aantekeninge in Engels
Kolon anatomie met aantekeninge in Engels
Proktokolitis Mediese waarskuwing

Oorsaak

Proktokolitis het baie moontlike oorsake. Algemene aansteeklike oorsake van proctocolitis is Chlamydia trachomatis, LGV (Lymphogranuloma venereum), Neisseria gonorrhoeae, HSV (Herpes simpleks-virus) en Helicobacter spesies. Dit kan ook idiopaties wees (kolitis), vaskulêr (soos by iskemiese kolitis), of outo-immuun (soos by inflammatoriese dermsiekte).

Diagnose

Anoskopie kan gebruik word om die meerderheid gevalle van proktokolitis te diagnoseer.

Behandeling vir aansteeklike proktokolitis

Antibiotika, soos keftriaksoon en doksisiklien.

Sien ook

Verwysings


Tags:

Proktokolitis OorsaakProktokolitis DiagnoseProktokolitis Behandeling vir aansteeklike proktokolitisProktokolitis Sien ookProktokolitis VerwysingsProktokolitisDikdermOntsteking (geneeskunde)Rektum

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JudaïsmeMetaalBruin menseNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVulvaMenstruasieMiltPornografiese subgenresRina HugoSteve BikoChrista SteynAnale seksTropiese sikloonWerkersdagLutheranismeHondVryheid van spraakHykie BergAleksander KudrjašovsDeon GrootChirurgieKappie (skryfteken)XProteïenLigjaarElzette MaarschalkLa NiñaVan Pletzen (musiekgroep)Bruto binnelandse produkPornografiePenetrasieGesonde dieetNazi-DuitslandJPeach van PletzenKameraSoedanBreingewasKaapstadGravis-aksentteken2023 Monaco Grand PrixShizuoka-prefektuurYsterTongaatInflasieSewe wonders van die wêreldVoëlSybel CoetzeeTsammaLinuxAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWaterstofTandbederfMiljardProstaatkankerAluminiumSkaapRomeinse syfersAkkedisGriekse mitologieSeksuele prikkelingHoërskool Sentraal, BloemfonteinAnel AlexanderApartheidLys van visseKameeldoringJaarPubliekLangste woordJapanMadison IvyIsraelVersamelnaamGroepsdrukJohan BadenhorstBloemfontein🡆 More