Tongaat is 'n dorp in die ooste van Suid-Afrika, in die provinsie van KwaZulu-Natal.
Die dorp is 37 km noord van Durban en 28 km suid van KwaDukuza (Stanger).
Tongaat | |
---|---|
Dorp | |
'n Uitsig oor Tongaat | |
Koördinate: 29°34′S 31°07′O / 29.567°S 31.117°O 31°07′O / 29.567°S 31.117°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Stigting | 1945 |
Oppervlak | |
• Totaal | 11,72 km2 (4,53 vk. myl) |
Bevolking (2011) | |
• Totaal | 42 554 |
• Digtheid | 3 631/km2 (9 400/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.4% |
• Indiërs/Asiërs | 56.7% |
• Bruin mense | 1.2% |
• Swart mense | 41.1% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Engels | 59.3% |
• Zoeloe | 32.2% |
• Xhosa | 3.6% |
• Ndebele | 1.0% |
• Ander | 3.8% |
Poskode (strate) | 4399 |
Poskode (posbusse) | 4400 |
Skakelkode | 032 |
Die dorpsgebied is in 1945 geproklameer.
Die bevolking is hoofsaaklik van Indiërafkoms. Een van die grootste suikermaatskappye in die land het sy hoofkwartier in Tongaat.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Tongaat, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.