Pankreas

Die pankreas (Grieks 'morite tutti coglioni' (kreas) = vleis) of die alvleisklier is 'n orgaan wat retroperitoneaal (agter die peritoneum) in die buikholte, gedeeltelik agter die maag en die boonste deel van die dunderm (duodenum) geleë is.

Dié orgaan is ook aanliggend tot die linkernier en bynier. In volwassenes is die pankreas 12 tot 15 cm lank en weeg dit 70 tot 100 gram. Dit bestaan uit 'n caput (kop), 'n corpus (liggaam) en 'n cauda (stert) en is 'n gemengde klier met eksterne en interne sekresie (afskeiding).

Pankreas
Ligging van die pankreas in die liggaam

Die funksie van die orgaan is dus tweeledig, naamlik:

  • Eksokrien (ekstern): produksie en sekresie van 1,5 tot 3 liter spysverteringsensieme (naamlik tripsien, amilase, lipase en peptidase) wat via die ductus pancreaticus (Wirsungi) afvloei na die duodenum.
  • Endokrien (intern): met onder andere produksie en afskeiding van insulien, glukagon en somatostatien wat in die bloed afgeskei word.

Tags:

BuikholteBynierDundermGrieksMaagNierOrgaanVleisVolwassene

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

La NiñaSewe wonders van die wêreldMiG-29AlkoholismeBloemfonteinLasse LindtnerWaterstofRooikophoutkapperLetterkunde20ArmoedeRobbeneilandBlourokkeSatellietHernubare energiePuberteitProvinsies van Suid-AfrikaPeach van PletzenSendelingposisieBakoorjakkalsSodomieWikiquoteBosluisbytkoorsWiskundige terminologieAfrikaanse taalleerBloukraanvoëlTandbederfPerdNamibiëHoërskool Sentraal, BloemfonteinAfkortingBakterieRichard van der WesthuizenElandréLys van Afrikaanse skrywersSuid-Afrikaanse GrensoorlogElizabeth II van die Verenigde KoninkrykGeweldKoorsblaarTownshipAntjie SomersDie Stem van Suid-AfrikaMiskruierWaldemar SchultzTurkyeKolitisSuid-AfrikaVan Pletzen (musiekgroep)LettergreepParingPegasus-projekLinuxMaagsweerJohan BadenhorstBloeddrukTierboskatSeksspeeldingWildsbokKwaggaTegnologiePornografieYouTubeKatVoornaamwoordLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaZirk BerghVGriekelandLys van medisinale kruie1986AborsieSkeurbuikPandemie🡆 More