Seretse Khama: Eerste president van Botswana (1921–1980)

Sir Seretse Khama (1921–1980) was die eerste president van Botswana.

Hy is op 1 Julie 1921 in Serowe gebore en was die kleinseun van die beroemde stamhoof Khama III van die Bamangwato.

Seretse Khama
Seretse Khama
Seretse Khama in 1961

Ampstermyn
30 September 1966 – 13 Julie 1980
Vise Quett Masire
Voorafgegaan deur Homself as President
Opgevolg deur Quett Masire

1ste Eerste Minister van Botswana
Ampstermyn
3 Maart 1965 – 30 September 1966
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Homself as Eerste Minister

Persoonlike besonderhede
Gebore Seretse Goitsebeng Maphire Khama
(1921-07-01)1 Julie 1921
Serowe, Betsjoeanaland
Sterf 13 Julie 1980 (op 59)
Gaborone, Botswana
Politieke party Botswana Democratic Party
Eggenoot/-note Ruth Williams Khama (1948–1980; sy dood)
Kind(ers) Jacqueline Khama
Ian Khama
Tshekedi Khama II
Anthony Khama
Alma mater Universiteit van Fort Hare
Balliol College, Oxford
Religie Christendom

Hy trou in 1948 met Ruth Williams Khama wie hy in Londen ontmoet het; hulle het vier seuns, waarvan Ian en Tshekedi tans in die regering van Botswana (Ian as president) dien.

Hy sterf op 13 Julie 1980 in Gaborone aan kanker van die pankreas. Die Sir Seretse Khama Internasionale Lughawe is na hom genoem.

Verwysings

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Homself as Eerste Minister
President van Botswana
1966–1980
Opgevolg deur
Quett Masire
Voorafgegaan deur
Nuwe amp
Eerste Minister van Botswana
1965–1966
Opgevolg deur
Homself as President
Presidente van Botswana
 1966–  Seretse Khama | Quett Masire | Festus Mogae | Ian Khama | Mokgweetsi Masisi
Seretse Khama: Eerste president van Botswana (1921–1980) 

Tags:

1 Julie1921BotswanaSerowe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WhatsAppBeesJaco JacobsElon MuskBlackie Swart (sanger)KarpJohan StemmetGemeenskapsorganisasieSeekatNagapieGeldBukkakeTweede VryheidsoorlogKunsmatige intelligensieGroepsdrukGeslagOrthopteraNamakwalandSeksuele fetisjismeNic de JagerVerenigde koninkrykTheuns JordaanHondsdolheidVeelrassige pornografieJudaïsmeNonnetjie-uilAprilNasionale VrouedagIslamitiese kalenderAardeLasse LindtnerIWiskundige terminologiePornhubHartUnited Democratic FrontArmoedeVigsGewone luislangEugenetikaSnaarinstrumentBloedgroepBloeddrukKaapstadse waterkrisis 2015-2018MenstruasieJapanDanie GoosenToerismeRina HugoVulkaanBlonde stereotipeKlipwerfAardverwarmingDwayne WayansVarkgriepKorrupsieWHykie BergByvoeglike naamwoordTrekklavierMuskeljaatkatHoërskool Sentraal, BloemfonteinVoortplantingAnel AlexanderLongontstekingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsRietbokMoslem20Spelerposisies in rugbyJonathan JansenSenuweestelselNasionale lied van Suid-Afrika🡆 More