Mokgweetsi Masisi

Mokgweetsi Eric Keabetswe Masisi (gebore op 21 Julie 1962) is 'n Botswana-politikus wat sedert 1 April 2018 as die vyfde President van Botswana dien.

Tussen 12 November 2014 en 1 April 2018 het hy as agste adjunkpresident onder Ian Khama gedien.

Mokgweetsi Masisi
Mokgweetsi Masisi
Mokgweetsi Masisi in 2018

Ampsbekleër
Termynaanvang
1 April 2018
Vise Slumber Tsogwane
Voorafgegaan deur Ian Khama

Voorsetter van die Botswana Democratic Party
Ampstermyn
1 April 2018 – 4 April 2018
Voorafgegaan deur Ian Khama
Opgevolg deur Slumber Tsogwane

8ste Adjunkpresident van Botswana
Ampstermyn
12 November 2014 – 1 April 2018
President Ian Khama
Voorafgegaan deur Ponatshego Kedikilwe
Opgevolg deur Slumber Tsogwane

Lid van die Parlement vir Moshupa / Manyana
Ampstermyn
2009 – 1 April 2018
President Ian Khama
Voorafgegaan deur Maitlhoko Mooka
Opgevolg deur Karabo Gare

Persoonlike besonderhede
Gebore 21 Julie 1962 (1962-07-21) (61 jaar oud)
Politieke party Botswana Democratic Party
Eggenoot/-note Neo Masisi
Kind(ers) Atsile Masisi
Alma mater Florida Staatsuniversiteit

In Oktober 2019 is Masisi as Botswana se president herkies, nadat die Botswana Democratic Party sy grootste bedreiging vir eenheid in meer as vyf dekades beleef het, aangesien Masisi se voorganger, Ian Khama, by die opposisie aangesluit en Masisi van outoritarisme beskuldig het. Khama is voorheen tydens Masisi se eerste toespraak aan die nasie skerp aangeval.

Verwysings

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Ian Khama
President van Botswana
2018–hede
Opgevolg deur
Ampsbekleër
Voorafgegaan deur
Ponatshego Kedikilwe
Adjunkpresident van Botswana
2014–2018
Opgevolg deur
Slumber Tsogwane
Presidente van Botswana
 1966–  Seretse Khama | Quett Masire | Festus Mogae | Ian Khama | Mokgweetsi Masisi
Mokgweetsi Masisi 

Tags:

BotswanaIan KhamaPresident van Botswana

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anale kankerVoegwoordMateriaalWiki CommonsMerinoDoelwitAfvalbestuurCristiano RonaldoPoesOseaanGeslagSewe doodsondesDigvormSatellietfotoWekkerHolocaustWerkwoordOnderwys in Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaVlinderGroepsgebiedewetDuitse maselsHipoteseHomofoonLys van landeEreksieDroomNag van die lang messeKoranVerkleurmannetjieProteïenWikiLys van elemente volgens simboolEskomWortelKunsVrouSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSkoolDroogteBernice WestKaliforniëLys van Suid-Afrikaanse musikanteBybelLys van myne in Suid-AfrikaKallie KrielVideoKunsmatige algemene intelligensieOogproblemeAppel (sanger)ArmoedeDwelmmiddelWayde van NiekerkWaterstofAustraliëMoedersdagAfrican National CongressGewoonteregMary WalkerMensPlantSelfoonInsekSirkelLangste woordMuskeljaatkatAnneli van RooyenSosialismeWoordeboekHemelvaartSarah Rose KarrMadison IvyIdioomSoogdierCyril RamaphosaWêreldgeskiedenis🡆 More