Quett Masire

Sir Quett Ketumile Joni Masire, GCMG (23 Julie 1925 – 22 Junie 2017) was die tweede President van Botswana, in amp vanaf 1980 tot 1998.

Hy was 'n leidende figuur in die onafhanklikheidsbeweging en die aansluitende nuwe regering en het 'n belangrike rol in die fasilitering en beskerming van Botswana se bestendige finansiële groei en ontwikkeling gespeel. Hy het in 1998 afgedank en is opgevolg deur Adjunkpresident Festus Mogae, wat dit derde President van Botswana geword het.

Quett Masire
Quett Masire
Quett Masire in 1980

Ampstermyn
13 Julie 1980 – 31 Maart 1998
Vise Lenyeletse Seretse
Peter Mmusi
Festus Mogae
Voorafgegaan deur Seretse Khama
Opgevolg deur Festus Mogae

1ste Adjunkpresident van Botswana
Ampstermyn
30 September 1966 – 13 Julie 1980
President Seretse Khama
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Lenyeletse Seretse

Persoonlike besonderhede
Gebore (1925-07-23)23 Julie 1925
Kanye, Betsjoeanaland
Sterf 22 Junie 2017 (op 91)
Gaborone, Botswana
Politieke party Botswana Democratic Party
Eggenoot/-note Gladys Olebile Masire (1958–2013)
Kind(ers) 6
Alma mater Tiger Kloof Native Institute
Religie Christendom

Toekennings

Quett Masire 
Quett Masire tydens 'n staatsbesoek in die Verenigde State op 19 Mei 1984
  • Drie Eredoktorsgrade van die Reg (L.L.D.) van die Sint John Universiteit, New York, en Williams College, Massachusetts, in die Verenigde State (1980) en die Verenigde Koninkryk (1988)
  • Die Eredoktorsgrade van Menslike Briewe van die Ohio Universiteit (1989) en DePaul Universiteit (1994) in die Verenigde State.
  • Afrikaprys vir leierskap vir die volhoubare einde van honger (1989)
  • Groot Raadsman van die Koninklike Orde van Sobhuza II, Swaziland (1989)
  • Ere-ridder van die Groot Kruis van Sint Michael en Sint George (GCMG), VK (1991)
  • Namibiese orde van die Welwitschia (1995)
  • Vryemarktoekenning van die Vryemarkstigting van Suid-Afrika (2000)

Verwysings

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Seretse Khama
President van Botswana
1980–1998
Opgevolg deur
Festus Mogae
Voorafgegaan deur
Nuwe amp
Adjunkpresident van Botswana
1966–1980
Opgevolg deur
Lenyeletse Seretse
Presidente van Botswana
 1966–  Seretse Khama | Quett Masire | Festus Mogae | Ian Khama | Mokgweetsi Masisi
Quett Masire 

Tags:

BotswanaFestus MogaePresident van BotswanaRidder

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van die BoererepubliekeResensieKatoenNederlandMeningsverskil oor aardverwarmingWater (molekuul)Goudkus (streek)MenseregteStilleweLys van Afrikaanse rolprenteAustraliëWikipediaKapitalismeAngolese BurgeroorlogDrakensbergeEmosieVoedingVerkleinwoordAsemhalingMuskietDonkieKleurEugenetikaPuberteitWinnie Madikizela-MandelaJudaïsmeDemografie van Suid-AfrikaNelson MandelaVryheidsmanifesRepubliek die KongoVrouMenslike seksuele gedragBipolêre gemoedsteuringPerdebyeSelfvertroueTienie HollowaySpysverteringstelselHemelvaartsdagSeptimius AwardsSaartjie BaartmanSeksuele penetrasieVioolBevolkingWelwitschiaSeevlakPussy RiotSosiale mediaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024IdioomDoelwitMasturbasieGestremdheidKaaps-Hollandse stylSeksposisieStereotipeImmunologieLettergreepErfenisLys van kleureNiemetaalWoestynTreinElon MuskNederlandsBynierAfrikaanse taalleerVigsSpelerposisies in rugbyDwelmmiddelBorskankerGemeenskapAborsieGenitale vratFilistyneWesterse filosofieGalblaas🡆 More