Buikholte

Die buikholte (Latyns: cavum abdominis) is die holte in die liggaam van mense en baie ander soogdiere wat die grootste deel van die ingewande bevat.

Dit lê net onder die borsholte. Van bo word dit deur die midderif begrens, van voor en aan die kante deur die buikwandspiere en van agter deur die werwelkolom en rugspiere. Die geheel is met die wandstandige buikvlies beklee.

Buikholte
Die buikholte lê onder die borsholte.

Die organe van die buikholte is:

Die niere lê nie in die buikholte nie, maar daaragter.

Tags:

BorsholteBuikvliesMensMidderifSoogdierWerwelkolom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Russiese inval in Oekraïne sedert 2022Suid-AfrikaRosa ParksNetbalHeupRekenaarElana AfrikaIrma SternMandalaTegnologieRugbyDansSkoenlapperSeksuele stimulasieAtleetvoetSuid-Afrikaanse randHerpes simplexAfrikaVolstruisWieg van die MensdomKatoenStaatstoelaeRuimteWiki CommonsKapitalismeBesoedelingKindersiektesWet op Bantoe-onderwysHipoteseHeidelberg, GautengOorkruipersJohn Brown (aktivis)FotosinteseSamestellende afleidingLys van medisinale kruieVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameMisdaadPretoriaOseanografieStedelike hitte-eilandVulkaanGoogle TranslateMonopolyWeermagVarkgriepNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPornhubKevin RuddJapanMickey MuisGeskiedenis van AfrikaansInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandRobbeneilandOrale seksPinksterRassisme in AfrikaVolhoubaarheidSpelerposisies in rugbyKletsrymStaat PalestinaPankreasOmgewingskwessies in Suider-AfrikaWoestynKoeffisiënt en magswortelTandbederfSout (chemiese stof)Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)AardeOnderwerp (taalkunde)SwawelVersamelnaamBloedsomloopstelselOntbossingSuikersiekteMangelontsteking🡆 More