Eksokriene Stelsel

Die eksokriene stelsel is kliere wat stowwe deur ’n buis na die oppervlak van epiteelweefsel afskei.

Voorbeelde van eksokriene kliere is sweet-, spoeg-, slym- en traankliere. Hulle is een soort kliere in die liggaam; die ander soort is endokriene kliere, wat hul produkte direk in die bloedvatstelsel afskei.

Eksokriene stelsel
Inligting en eksterne bronne
’n Voorstelling van ’n eksokriene klier.
’n Voorstelling van ’n eksokriene klier.
Inligting
Latyn Systema exocrinum
Eksterne bronne
FMA 9596
Code TH H2.00.02.0.03014
TH H2.00.02.0.03014

Die lewer en pankreas is beide endokriene en eksokriene kliere, want hulle skei sommige produkte deur buise en ander direk in die bloedstroom af.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BloedvatEndokriene klierEpiteelweefselKlier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NatuurrampSokkerLien se lankstaanskoeneBosluisbytkoorsNederlandsHondIronieGrondbesoedelingNedersettingJeuksiekteSoweto-opstandWêreld- Ekonomiese ForumVryheidsmanifesBronadresLys van musiekinstrumenteHeks van HexrivierMagneetSamestellende afleidingBestuiwingKrugerwildtuinLeierLys van Kaapstad se voorstedeLandbouSlawernyMenslike seksuele gedragFraktuurChromatografieWapen van NamibiëSuid-Afrikaanse randFotoBosbokKunsSoortnaamMenseregtedagOm-te-infinitiefkonstruksieJohannesburgKoolhidraatSenuweestelselSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Uitwerking van klimaatsveranderingPersentasieMangelontstekingWiskundeVoëlHartseerDroomKrieketWebwerfReënspinnekopBysteekKarakteriseringHandelsmerkXhosaInstagramPiesangAardverwarmingPlastiekSportPeriodieke tabelLetterlike en figuurlike taalgebruikSwart menseAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidEmfiseemPornografieLiewe HeksieKontinentPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDrakensbergeLys van politieke partye in Suid-AfrikaMigrasie van voëlsLyfstraf in skoleMaanWelwillendheidsdagMonopolyTekstielAfrikaanse taalleer🡆 More