Enkelvoud: Grammatikale getal wat verwys na een lid van 'n aangewese klas

Enkelvoud is die grammatikale getal wat verwys na een lid van 'n aangewese klas.

Dit is die grondleggende grammatikale getal. Die mees algemene onderskeid in grammatikale getal is tussen enkelvoud en meervoud. Nie alle tale het grammatikale getal en daarom onderskeiding tussen enkel- en meervoud nie. Daar is egter ook tale wat ander onderskeid tref en spesifieke vorms vir twee, drie of 'n paar van 'n las objekte het. Sommige selfstandige naamwoord, soos melk of reën, kom in tale soos Afrikaans slegs in die enkelvoud voor.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoorsTafelbergMeervoudVerkoueWebkruiperPersoonlikheidAtheneAsemhalingLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierVaginaTutsiDiplopodaAnna GravesWestdenedam-rampPadtekens in Suid-Afrika7de LaanAktuarisVennootskapWoordLangste woordDemokrasiePion (skaak)PriemgetalWhatsAppDieremishandelingTydbestuurSuiderkruisInternasionale Fonetiese AlfabetJakobOutismeTrappe van vergelykingLys van elemente volgens simboolLys van Suid-Afrikaanse musikanteAntieke EgipteAnna Bell PeaksCovid-19-pandemieVigsSowjetunieSondagLeestekenWortelSwedeMicrosoftAgtervoegselTaalDokterVoortrekkermonumentVoorvoegselGewone luislangMajaLoftus VersfeldPaddaBeëdigde verklaringJudaïsmeColin SteynLys van bekende Suid-AfrikanersNierversakingAkuut-aksenttekenFacebookDoodLink buildingMuskeljaatkatPankreasBiljoen20ste eeuGayGeldSamestellende afleidingSeksuele penetrasieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKommunikasieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWJodiumRussiese inval in Oekraïne, 2022PenisFirefly🡆 More