Padtekens In Suid-Afrika

Padtekens in Suid-Afrika is geskoei op die SAOG-padverkeerstekenhandleiding, ’n dokument wat ten doel het om padtekens in lidlande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap eenvormig te maak.

Die meeste van die tekens was in die voorafgaande Suid-Afrikaanse PVTH.

’n Wit agtergrond beteken die teken is permanent en ’n geel agtergrond dat dit tydelik is. Waarskuwingstekens is op ’n rooi driehoek waarvan die een punt boontoe wys en ’n swart illustrasie beskryf die gevaar of hindernis. Spoedbeperkingstekens is swart syfers in ’n rooi sirkel. Suid-Afrikaanse motorryers ry aan die linkerkant van die pad.

Reguleringstekens

Beheertekens: om verkeersvloei te beheer

Bevelstekens: om instruksies te gee

Verbodtekens: om sekere aksies of klas voertuie te verbied

Reserveringstekens: om bane vir sekere voertuie te reserveer

Parkeringstekens: om parkering vir sekere voertuie te reserveer

Ander tekens

Waarskuwingstekens

Inligtingstekens

Eksterne skakels

Tags:

Padtekens In Suid-Afrika ReguleringstekensPadtekens In Suid-Afrika WaarskuwingstekensPadtekens In Suid-Afrika InligtingstekensPadtekens In Suid-Afrika Eksterne skakelsPadtekens In Suid-AfrikaSuider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeeldspraakProstaatkankerEienaamPeriodieke tabelVincent van GoghKlereNag van die lang messeFacebookRooilipslangVingerseksChroniese siektePad na jou hartMark (ekonomie)BybelSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994BreinkaartSharpeville-slagtingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022KindersiektesMuskeljaatkatDirekte en Indirekte redeVoornaamwoordOranjerivierKonjunktivitisMahatma GandhiHomoniemLyfstraf in skoleGqeberhaRenaissanceWêreldboekedagTolla van der MerweBronsAfrikaanse woordelys en spelreëlsJagluiperdDesmond TutuWinnie Madikizela-MandelaLionel MessiAngolaGrondwetOlimpiese SomerspeleBerghaanDie Stem van Suid-AfrikaKoos du PlessisSias ReineckeAborsie in Suid-AfrikaElandréWoestynSuikersiekteArmoedeverligtingTrigeminale neuralgieVersoeningsdagMilitêre diensplig in Suid-AfrikaMotorvoertuigMiddeloorontstekingPablo PicassoKorrupsieSean CombsWet op Bantoe-onderwysSkoenlapperWaarheid-en-versoeningskommissieLeonardo da VinciMandalaWitbankHartseerStikstofMartin Luther King jr.Lys van politieke partye in Suid-AfrikaBloutongsiekteTrappe van vergelykingSkarlakenkoorsStaatstoelaeSkynprivaatnetwerkSamestellingRoes🡆 More