Gay
Mans wat aangetrokke is tot ander mans
'n Gay is 'n homoseksuele persoon, veral 'n man. Gay is deel van die LGBT-gemeenskap en verwys na 'n seksuele oriëntasie. 'n Gay persoon se regte word deur die Grondwet van Suid-Afrika beskerm.

Die "Gay Pride"-vlag

Gay gemeenskap in Argentinië
Die term "gay" verwys ook na die kultuur van homoseksuele mans sowel as vroue, of na iets wat deur die meeste mense as kenmerkend homoseksueel beskou word, byvoorbeeld "gay musiek", "gay kleredrag" of "gay maniere". Hoewel die woord na mans sowel as vroue kan verwys, kan onderskeid tussen die twee geslagte getref word deur die gebruik van die terme "lesbiër" vir 'n vrou en "gay" vir 'n man.
Sien ook
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gay.
🔥 Top keywords: Carles PuigdemontTuisbladSpesiaal:SoekPokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsMenseregteGeweldSuid-AfrikaRue McClanahanAnsanCleopatra VIIVanguard-klas duikbootWiki:OmtrentElani DekkerApartheidWiki:Welkom nuwelingeGregoriaanse kalenderSeksWikiWiki:Wat Wikipedia nie is nieAfrikaansRussiese inval in Oekraïne, 2022Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNazi-DuitslandYouTubeSpelerposisies in rugbyWiki:GebruikersportaalErfenisLys van Suid-Afrikaanse musikanteWaterbesoedelingWerkloosheidHolocaustSeksposisieGordelroosSwangerskapVleilandVincent van GoghEkonomie van Suid-AfrikaKategorie:Skending van menseregteSwartbewussynsbewegingNelson MandelaPeriodieke tabelAntoniemSelfstandige naamwoordLys van kleureWiki:GeselshoekieIntensiewe vormDemi Lee MooreArmoedeJaarWiskundige terminologieGoudKoorsTrappe van vergelykingSoweto-opstandIrakMoerdijkLeeuKategorie:Artikels met hAudio-mikroformateCirruswolkStarlinkWiki:General disclaimerEthiopiese kalenderEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaEnsiklopedieRivierVarkgriepSkoenlapperAByvoeglike naamwoordJesus van NasaretErfenisdag (Suid-Afrika)KVoornaamwoordDuitslandBruto binnelandse produkAfrikaanse TaalmonumentAdolf HitlerIran🡆 More